SA Grain February 2016

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • RELEVANT

Effective control of Benghal wandering Jew

February 2016 LOUIS REYNOLDS and JOHNNIE VAN DEN BERG, Unit for Environmental Sciences and Management: North-West University and ELBÉ HUGO, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom The Benghal wandering Jew, also known as the tropical spiderwort (Commelina benghalensis), is one of the world’s worst weeds reported in 25 different crops such as soybean, maize and sugarcane in […]

Conservation agriculture: Part 23

February 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 23rd of a series of articles highlighting a specific crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA)-based crop-pasture rotations. […]

A look at the most important ear rots in maize production

February 2016 BRADLEY FLETT, ARC-Grain Crops Institute, Potchefstroom The major maize ear rot diseases occurring in South Africa are Diplodia, Fusarium and Gibberella. The diseases have been identified as recurring problems throughout maize producing areas. Maize ear rots result in grain quality reduction, yield losses, livestock and potential human toxicity problems. The fungi causing these […]

Nuwe LNR-grondboonkultivars beskikbaar

February 2016 ALANA PRETORIUS en LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Opbrengs en kwaliteit is altyd oorwegende faktore by die teel van nuwe kultivars. Baie faktore is betrokke by die produksie van kwaliteit saad waarvan siekteweerstand,klimaatsfaktore, plant-, oes- en stoorpraktyke van die belangrikste is. Die verboude grondboon (Arachis hypogaea L.) is bekend daarvoor dat die […]

Korrekte spasiëring van grondbone essensieel

February 2016 LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Daar is al baie in die literatuur geskryf oor die voor- en nadele van verskillende plantspasiërings by grondbone, maar dit laat die produsent met meer vrae as antwoorde. Die kruks van die saak bly: Opbrengs is die belangrikste, maar dit moet koste-effektief wees. Insetkoste kan die hoogte […]

Hoe gemaak met onkruidbeheer in ‘n wisselboustelsel met grondbone?

February 2016 MARLENE VAN DER WALT en ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom ‘n Breë spektrum van onkruide is gewoonlik teenwoordig in grondboonaanplantings, waarvan die intensiteit van voorkoms ook kan varieer. Onkruidspesies verskil in groeiprosesse en lewensiklusse, daarom is daar nie slegs een metode van onkruidbeheer wat effektiewe beheer vir alle onkruidspesies gaan verseker nie. […]

Graan SA se dankie aan GRONDBOONVERWERKERS

February 2016 DIRK KOTZE, ledebemarking- en kommunikasiebeampte: Graan SA Gedurende die afgelope seisoen is verskeie grondboonver werkers besoek en is samewerkingsooreenkomste tussen Graan SA en die verskeie verwerkers onderteken. Graan SA se doel is steeds om met alle verwerkers samewerkingsooreenkomste te onderteken. Verskeie van die grondboonverwerkers het ook reeds ingespring om te help met die […]

Graan SA skud vere reg vir Kongres

February 2016 NICO VERMAAK, bestuurder: Korporatiewe Dienste, Graan SA Die Graan SA Kongres word beplan vir 2 en 3 Maart vanjaar op NAMPO Park. Die Kongres sal fokus op nuwe realiteite in ‘n ver anderende klimaat. Gegewe die huidige droogtetoestande en die impak daarvan op graan- en oliesadeproduksie in Suid-Afrika, sal dit ook ‘n sentrale […]

Toe val die rand die aarde mis

February 2016 Beste Grootneef, My samjoor in die Army was, om dit sagkens te stel, ‘n rowwe diamant: Wilder as die wildtuin; stil, soos ‘n landmyn. Maar as hy eers vlam gevat het, het selfs die olifante druipstert padgegee om plek te maak vir ‘n groter dier in die bos. Vir hom was ‘n bajonet […]

A trip to break your heart

February 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The incessant heat and messages from our grain producers during the December holidays compelled me in the first week of January to get into my car to personally find out what the current situation was. How would I be able to advise the Minister if I have not […]

Hou die lemme skerp

January 2016 Beste Grootneef, Ou Neef, vanmiddag laat het ‘n buitjie reën by die bure verbygetrek. Ons kon die reën op die oostewind ruik, maar by ons is dit nog steeds bitter droog. Miskien kry ons vanaand ‘n bietjie reën. Of dalk môre. Die veld is asvaal en die skape kry swaar. Ons voer maar […]