GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 12: Grondwater (iv)

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent en daarsonder kan voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer word nie. In die reeks artikels oor grond gaan ons in dié uitgawe meer vertel van...

GROND: DIE PRODUSENT SE BELANGRIKSTE BATE Deel 13: Grondlug

Grond is die mees fundamentele hulpbron vir die produsent, waarsonder voedsel en natuurlike vesel nie geproduseer kan word nie. Omdat plantwortels respireer, is die hoeveelheid lug in die grond uiters belangrik. Ingeligte bestuur van...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 1: Kaapse dubbeltjie (Devil’s thorn)

  Wetenskaplike naam: Emex australis Afrikaanse naam: Kaapse dubbeltjie, Emex dubbeltjie Engelse naam: Spiny Emex, Devil’s thorn, Three cornered Jack Kort beskrywing Kaapse dubbeltjie groei gewoonlik platterig (spreidend), maar kan tot 60 cm hoog word waar dit dig voorkom. Die blare...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 3: Wildehawer (Wild oats)

Wildehawer-kroonkaffies en saad (inlas). Avena-saailing. ‘n Wildehawerhalm (regs) langs ‘n koringaar (links). Die volwasse plant met blaartongetjie van blaarskede (inlas). Wetenskaplike naam: Avena fatua Afrikaanse naam: Gewone wildehawer Engelse naam: Common wild oats Kort beskrywing Wildehawer is ‘n eenjarige gras (eenjarig = gaan deur...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 4: Dubbeltjie (Devil’s thorn)

‘n Jong, aktief groeiende saailing. Volwasse dubbeltjie. Saadvrugte. Bloeiwyse en vorming van die saadvrug.   Wetenskaplike naam: Tribulus terrestris Afrikaanse naam: Dubbeltjie, platdubbeltjie, volstruisdoring Engelse naam: Common dubbeltjie, Devil’s thorn, burnut Kort beskrywing Dubbeltjies is ‘n lastige eenjarige, inheemse, plat-groeiende onkruid wat horisontaal kan versprei...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 5: Gewone misbredie (common pigweed)

Saailing. Volwasse plant.   Blompakkies en saad. Blom-aar. Wetenskaplike naam: Amaranthus hybridus Afrikaanse naam: Gewone misbredie, Kaapse misbredie, hanekam Engelse naam: Common pigweed, Cape pigweed, redshank Kort beskrywing Gewone misbredie is ‘n eenjarige, kruidagtige onkruid wat so hoog as 90 cm kan groei, maar kan...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 6: Beesgras (Herringbone grass)

Saailing. Kartelende blare. U. panicoides en U. Mosambicensis. Volwasse plant. Wetenskaplike naam: Urochloa panicoides Afrikaanse naam: Beesgras, Tuin urochloa Engelse naam: Herringbone grass, Garden urochloa Kort beskrywing Beesgras is ‘n eenjarige, inheemse polgras wat baie algemeen voorkom. Blare vertoon kort en breed met ‘n...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 7: Withondebossie (White goosefoot)

Jong withondebossie. Volwasse plant en groenhondebossie (inlas). Blom-are en blinkswart sade (inlas). Wit wollerige skynsel en rooi-pers stingels. Wetenskaplike naam: Chenopodium album Afrikaanse naam: Withondebossie, bloubossie, hondepisbossie, seepbossie of varkbossie Engelse naam: White goosefoot, fat hen, wild spinach Kort beskrywing Hondebossie is ‘n eenjarige, veelvertakte,...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 8: Jongosgras (Goosegrass)

Jongosgras-saailing. ‘n Pol jongosgras. Halm en saad. Volwasse plant met groen halms. Wetenskaplike naam: Eleusine corocana Afrikaanse naam: Jongosgras, osgras Engelse naam: Goosegrass, rapoko grass Kort beskrywing Jongosgras is ‘n eenjarige polgras wat tot 60 cm hoog raak. Dit het ‘n baie sterk en...

Beheer van onkruide in mielies en koring – Deel 9: Bengaalse wandelende Jood (Benghal...

‘n Wandelende Jood-saailing. Die volwasse plant. Ondergrondse saad en bloeiwyse. Saad van die wandelende Jood. Wetenskaplike naam: Commelina benghalensis Afrikaanse naam: Bengaalse wandelende Jood, Bengaalse-Commelina, wandelende Jood, blouselblommetjie Engelse naam: Benghal wandering Jew, Benghal Commelina, wandering Jew Kort beskrywing Wandelende Jood is ‘n rankende, eenjarige,...

LATEST EDITION