Grond is ’n geweldig komplekse ekosisteem en die hoeksteen van winsgewende, produktiewe en volhoubare landbou. ’n Eetlepel gesonde grond bevat meer mikroörganismes as die aantal mense op aarde. Miljarde organismes – bakterieë, mikroskopiese insekte,...