Die voortydige rypwording van mielies

Dikwels word gevra hoekom daar nie gewig aan die koppe is tydens oestyd nie, alhoewel die mielieplante normaal vertoon het met ’n goeie aantal koppe per hektaar. Die antwoord lê daarin dat verskeie reaksies...

Ultra-benadering bied innovasie

Sojaboonproduksie in Suid-Afrika het oor die laaste dekade drasties toegeneem tot ’n rekordproduksie-oppervlakte gedurende 2022/2023. Gedurende hierdie seisoen het die oppervlakte aangeplante sojabone dié van geelmielies verbygesteek1. Die fokus van navorsing in Suid-Afrika het saam...

Digital technology to benefit numerous stakeholders

Bill Gates once said that the internet would be the new ‘virtual town square’ where online communities gather to interact, discuss and collaborate. To a large extent, COVID has pushed this to a whole...

The responsible role of the expert crop advisor in agriculture

Gideon Hefer is the managing director of InteliGro. He serves on the board of CropLife SA and has a real commitment to the responsible role that the expert, trained crop advisor has in South...

Bio Liquid improves plant vigour and growth

Bio Liquid is a unique in-furrow product designed to improve microbial activity in the soil, improve soil structure, improve stress tolerance, and ultimately improve plant vigour and growth. Bio Liquid contains fish hydrolysate, condensed...

Sojabone in die nuwe seisoen en die Noordwes-El Niño

Die afgelope dekade het die westelike somersaai­gebied ’n gedaanteverwisseling ondergaan met die verbouing van sojabone. Die gewas, wat eens beskou is as een wat nie in die omgewing aanpas nie, het gegroei tot ’n...

Doeltreffende beheer van taai onkruide in mielies

Yamato® 480 SC van Philagro is ’n bewese troefkaart in die stryd teen hardnekkige on­kruidsoorte in mielielande. Taai en weerstandbiedende gras- en breëblaaronkruide huiwer nie om mielie­opbrengste ’n knou te gee nie – en dit...

LATEST EDITION