Bewaringskonferensie fokus op BIODIVERSITEIT

May 2018 ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan Ottosdal No-till Klub, in samewerking met Graan SA en die Mielietrust, het op 13 en 14 Maart vanjaar vir die vierde keer hul jaarlikse konferensie by Ottosdal se skougronde gehou. Die...

White maize meal prices and trends from shortage to deficit – Part 2

April 2018 DR CHRISTO JOUBERT, manager: Agro-Food Chains, Market and Economic Research division, National Agricultural Marketing Council and RIKA VERWEY, senior economist: Agro-Food Chains, National Agricultural Marketing Council The maize meal value chain experienced many challenges...

Maak seker jy voldoen aan die brandwet

April 2018 ANDRIES WIESE, hoof: Landbou, Hollard Die Nasionale Wet op Veld- en Bosbrande (Wet 101 van 1998) is hierdie jaar 20 jaar oud. Heelwat vrae oor wat die implikasies van die wet vir hulle is...

Eerste reënvalvooruitsigte vir die winter

April 2018 COBUS OLIVIER, wetenskaplike: Voorspellingsnavorsing, Suid-Afrikaanse Weerdiens Die eerste aanduidings vir reënval oor die tradisionele winterreënvalstreke is uit. Die voorspellingsisteem wys dat daar ‘n groter waarskynlikheid vir bo-normale reënval (Figuur 1) oor gedeeltes van die...

Veterinêre strategie is belangrik vir jou

March 2018 GERHARD SCHUTTE, uitvoerende hoof, Rooivleisprodusente-organisasie Dit is uiters belangrik dat die staat en die privaat sektor saamwerk om die veterinêre strategie te laat slaag ten einde volhoubare winsgewende voedselproduksie te verseker. Die uitgangspunt van...

Van toeka tot nou: Dié verbintenis bly sterk staan

March 2018 LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan “Ons is vandag hier om die verlede met die toekoms te trou,” het mnr Pieter Smit, bemarkingsbestuurder, Monsanto SA, gesê tydens ‘n geleentheid waar die opgedateerde Dekalb-handelsmerk en Dekalb...

ONSEKERHEID nie die laaste woord nie

March 2018 DR BENNIE MOSTERT, Jerigo Mure Ons leef in ‘n onseker wêreld en tyd. Maar as ons mooi daaroor dink, was dit eintlik nog nooit anders nie. Dit is net dat die dinge waaroor ons...

Nuwe landboutegnologie eerstehands oorsee ervaar

March 2018 VALERIE CILLIERS, SA Graan/Grain medewerker Om volhoubaar en effektief te kan aanhou boer, moet ‘n produsent op die voorpunt van tegnologiese ontwikkeling bly. Daarom was dit vir lede van Graan SA se hoofbestuur en verskeie Suid-Afrikaanse...

Gronddebat: Nou is daar feite op die tafel

March 2018 DIREKTORAAT: KORPORATIEWE SKAKELING, AGRI SA Voorheen benadeeldes besit nou 26,7% van die totale aantal hektare landbougrond in Suid-Afrika. Dit is beduidend meer as die 14,9% van landbougrond wat in 1994 in voorheen benadeeldes se...

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

March 2018 Ontrafel jou boerdery se arbeidsomset DIRK COETZEE, arbeidsverhoudingespesialis Moet ons as landbouers steeds vasklou aan die eeu-oue siening dat werkers wat hul poste verlaat inherent sleg vir ‘n besigheid is, of moet ons met nuwe oë...

LATEST EDITION