‘n Blik op die toekoms van die rooivleisbedryf

August 2017 Gerhard Schutte, Rooivleis Produsente Organisasie Die Rooivleisbedryfsforum evalueer tans die voorstelle wat tydens die onlangse strategiese werkswinkel vir die rooivleisbedryf gemaak is, met die oog daarop om dit te implementeer en aansoek te doen...

Agri SA “phakisa” met plan vir plaaswerkers

August 2018 MARLEEN SMITH, SA Graan/Grain medewerker Enigeen wat nie besef hoe landbou se werkerskorps afneem nie, hoef maar net deur die platteland van die somersaaigebiede te ry. Daar sal hul al die eens netjiese werkershuise van twee...

Wat op aarde is die pyplynvoorraad?

Die sogenaamde pyplynvoorraad word gereeld, veral deur markontleders, in vraag-en-aanbod-projeksies gebruik. Omdat dit soms verwarring veroorsaak en selfs verwagtinge by markrolspelers kan skep, is dit nodig om die oorsprong en waarde van ’n pyplynvoorraad...

Chasing wheat yields in challenging environments – ARC a proud member of IWYP

June 2017 DR SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain, Bethlehem With the increase in food prices over the last two decades, more frequent food riots and related deaths in countries that cannot meet local food demand, have become...

Goeie arbeidspraktyke en-verhoudinge in die kollig

April 2017 Mense as strategiese hulpbron op die plaas ISAK STAATS, hoofbestuurder: Wol en Sybokhaar, BKB Wêreldwyd het die manier waarop besighede na mense kyk ‘n klemverskuiwing ondergaan. ‘n Mens sou graag wou glo dat hierdie verskuiwing...

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

November 2015 — LWO Werkgewersorganisasie (Deel 2) ANSOFIE TIEDT, bestuurder: Bemarking, LWO Werkgewersorganisasie Die LWO Werkgewersorganisasie is in 1990 gestig met die aanvanklike doel om uitsluitlik aan produsente binne die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap bystand te verleen met die...

Nasionale industrie-rolspelers besoek die Wes-Kaap

February 2015 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder, Graan SA Deel van Graan SA se missie is om verhoudinge tussen beleidmakers en produsente te versterk. In die lig hiervan, het Graan SA onder leiding van dr Marinda Visser (bestuurder:...

ONSEKERHEID nie die laaste woord nie

March 2018 DR BENNIE MOSTERT, Jerigo Mure Ons leef in ‘n onseker wêreld en tyd. Maar as ons mooi daaroor dink, was dit eintlik nog nooit anders nie. Dit is net dat die dinge waaroor ons...

Ottosdal Bewaringslandboukonferensie: Positiewe impak op produsentebewustheid

May 2015 HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder, Graan SA Danksy die hoogs suksesvolle Ottosdal Bewaringsland boukonferensie wat in 2014 gehou is, is ‘n tweede konferensie vanjaar op 11 en 12 Maart gehou. Die oorweldigend positiewe terugvoer van konferensiegangers...

Professor awarded for her contribution to the seed industry

August 2015 SA GRAAN/GRAIN EDITORIAL STAFF Prof Theresa (Terry) Aveling from the University of Pretoria’s Department of Plant Science received the 2015 SANSOR/Bayer Science for a Better Life Award. The prize is awarded by the South...

LATEST EDITION