Hoe akkuraat was die Oesskattingskomitee?
March 2015
— 13 Februarie 2015
PETRU FOURIE, ekonoom, Bedryfsdienste, Graan SA
Die 2013/2014-produksieseisoen, veral in die westelike dele van Suid-Afrika, sal as een van die beste in terme van landboutoestande onthou word, als te danke aan...
Graanmark-oorsig
March 2015
9 Februarie 2015
WESSEL LEMMER, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
Die impak van die midsomerdroogte op die vraag en aanbod van mielies
Tydens die skryf van die artikel (gedurende die week van 9 Februarie) het hittetoestande...
Die onkruidsaadbank se effek op gewasverbouing
March 2015
ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse
Die term saadbank beskryf die versameling van alle onkruidsade wat bo-op en binne-in die grondprofiel versprei is. Dit kan vergelyk word met ‘n buis grond waarin die sade vertikaal...
Die oes van grondbone: Meganiese oes versus die pak van hopies
March 2015
LOUREINE SALOMON, LNR-Instituut vir Graangewasse
Met die huidige stand van die ekonomie, is dit uiters belangrik vir die grondboonprodusent om alle aspekte rondom grondboonverbouing noukeurig te ondersoek om sodoende koste-effektiewe besluite te kan neem.
Oestyd...
Conservation agriculture: Part 13
March 2015
WAYNE TRUTER, University of Pretoria,
CHRIS DANNHAUSER, Grass SA,
HENDRIK SMITH, Grain SA and
GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute
Integrated crop and pasture-based livestock production systems
This article is the 13th in a series of articles highlighting a...
Bewaringsbewerking of bewaringslandbou?
March 2015
ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse
In die omgangstaal word baie terme gebruik as daar van bewerking gepraat word – terme soos konvensionele, verminderde, bewarings-, geen- en strookbewerking. Nog ‘n term wat van tyd tot...
Nuwe navorsing oor bakteriese blaarstreep maak broodnodige kennis moontlik
February 2015
BRADLEY FLETT, LNR-Instituut vir Graangewasse
Die veroorsakende patogeen van bakteriese blaarstreep is Xanthomonas campestris pv. zeae. Hierdie siekte is die eerste keer in 1949 in Suid-Afrika gerapporteer. Tot op datum is mielies (Zea mays) die enigste bekende,...
Hittekanker by sonneblom vanjaar opgemerk
February 2015
ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse en ANDRIES WESSELS, Syngenta
Sonneblomsaailinge wat omval en vrek word van tyd tot tyd gesien. Die bekende snywurm is gewoonlik daarvoor verantwoordelik, hoewel ander insekte ook plante afvreet. Snywurms...
Graanmark-oorsig
February 2015
23 Januarie 2015
WESSEL LEMMER, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA
Die impak van weerstoestande op die binnelandse mieliemark
Die weervooruitsigte vir Suid-Afrika, die omvang van oordragvoorrade en verwagte diepsee mielie-uitvoersyfers skep onsekerheid oor die komende bemarkingsjaar...
Conservation agriculture: Part 12
February 2015
WAYNE TRUTER, University of Pretoria,
CHRIS DANNHAUSER, Grass SA,
HENDRIK SMITH, Grain SA and
GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute
Integrated crop and pasture-based livestock production systems
This article is the twelfth in a series of articles highlighting a...