Conservation agriculture: Part 15

June 2015 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 15th in a series of articles highlighting a...

An opportunity to discover basis premiums on a transparent and JSE guaranteed platform

June 2015 — Basis Futures coming next   CHRIS STURGESS, director: Commodities and Key Client Management, Capital Markets, JSE There has been much published about the JSEs reference to location differentials in order to accommodate physical delivery in...

Is waardetoevoeging bedoel vir jou?

June 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Produsente is terdeë daarvan bewus dat die winsgewendheid van die primêre sektore onder druk is. Die Tiger’s en Premier’s van die wêreld bedryf ‘n besigheid waar daar geweldige hoë...

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

May 2015 — Amos Agrimin   HENNIE VILJOEN, Amos Agrimin Baie geluk! Die feit dat jy hierdie reeks artikels oor arbeidsverhoudinge begin lees het, is reeds ‘n bewys dat jy die ingesteldheid van ‘n wenner het. Wenners is...

Onkruiddoderweerstand weer bekyk

May 2015 HESTIA NIENABER, LNR-Kleingraaninstituut, 'n afdeling van die Veldgewasdivisie Die definisie van onkruiddoderweerstand is alombekend. Dit is die inherente vermoë van ‘n plant om ‘n onkruiddoderdosis te oorleef, wat normaalweg die wilde tipe sou doodmaak...

Onkruid in die winterreënvalstreek: Deel 12

May 2015 Stinkkruid (Stink weed) PJ PIETERSE, Departement Agronomie, Universiteit van Stellenbosch Wetenskaplike naam: Oncosiphon suffruticosum Afrikaanse naam: Stinkkruid Engelse naam: Stink weed Daar kom agt Oncosiphon-spesies in Suid-Afrika voor, maar net Oncosiphon suffruticosum (klein stinkkruid) en O. grandiflorus (groot stinkkruid) word beskou as algemene onkruide in die...

Om waarde toe te voeg, is tot ons voordeel

May 2015 — Richard Hobson PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Mnr Richard Hobson is die bestuurder van die Nonen Ranch Boerdery wat deel vorm van die Botselo-groep. Die Botselo-groep is ‘n familiebesigheid wat al geslagte lank besigheid...

Inset-oorsig

May 2015 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Hoe vergelyk plaaslike en internasionale kunsmisprystendense? Dit is veral wintergraanprodusente wat hierdie tyd van die jaar kunsmisaankope doen. Kunsmis as produksie-inset maak ongeveer 25% van ‘n koringprodusent se...

Incidence of root-knot nematodes on weeds in South Africa

May 2015 NANCY NTIDI, ARC-Grain Crops Institute Root-knot nematodes (Meloidogyne spp.) are the most widespread and damaging of the plant-parasitic nematodes worldwide and they survive and even thrive on weeds. They are well-known for their widespread distribution and...

Hoe mikotoksiene ons beursies beroof

May 2015 BELINDA JANSE VAN RENSBURG, LNR-Instituut vir Graangewasse Mikotoksiene (toksiene wat deur swamme geproduseer word) is van ekonomiese belang in koring, mielies, grond bone en ander neute asook koffie en wyn. Volgens die Food and...

LATEST EDITION