Hoe vergelyk jóú chemiese pryse met die algemene tendense?
June 2017
CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA
Deurlopende monitering van insetpryse is krities om seker te maak dat die regte prys vir die regte kwaliteit betaal word. Plaaslike graan- en oliesadeprodusente betaal reeds invoerpariteit vir...
Gewasdiversiteit se kritiese rol in bewaringslandbou vir Noordwes Provinsie ondersoek – Deel 2: Dekgewasse
June 2017
GERRIE TRYTSMAN, LNR-DPI en DR HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA
In die tweede artikel oor gewasdiversiteit se rol in bewaringslandbou vir die Noordwes Provinsie, is dit goed om eers weer na die bewaringslandboubeginsels wat...
Gewasdiversiteit se kritiese rol in bewaringslandbou vir Noordwes Provinsie ondersoek – Deel 2: Dekgewasse
June 2017
GERRIE TRYTSMAN, LNR-DPI en DR HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA
In die tweede artikel oor gewasdiversiteit se rol in bewaringslandbou vir die Noordwes Provinsie, is dit goed om eers weer na die bewaringslandboubeginsels wat...
‘n Oorsig van stamboorderpopulasies se weerstandsvlakke teen enkel- en dubbelgeen Bt-mielies
June 2017
ELRINE STRYDOM, LNR-Graangewasse, Potchefstroom
Geneties gemanipuleerde Bt-gewasse met insekdodende eienskappe is ‘n belangrik komponent vir die beheer van insekplae. Deur Bt-gewasse te plant, kan die gebruik van chemiese insekdoders verminder word. As die insekte...
Wipplank ry nie so lekker as dit gaan oor wisselkoers nie
May 2017
CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Graan SA
Plaaslike produksie-insette wat in die graan- en oliesadebedryf gebruik word, word hoofsaaklik ingevoer. Alle landbouchemikalieë, die meeste landboumasjinerie, meer as 80% van ons kunsmisgebruik én ons brandstofpryse word...
Voorkoms van ondergrondsuurheid in die Vrystaat ondersoek
May 2017
DR PIETER HAUMANN, hoof uitvoerende beampte: Fertasa
Fertasa is deur Graan SA en mnr Pietman Botha, ‘n privaat konsultant, in verband met ‘n vermoede dat ondergrondsuurheid moontlik die ontwikkeling van plantwortels in watertafelgronde in...
Use of mutant collections to understand pathogenicity in economically important fungi
May 2017
DR THABISO MOTAUNG, ARC-Small Grain, Bethlehem
Plant-pathogenic fungi cause diseases to major crop plants and threaten global food security. Virulence genetics underlie these fungal diseases and plant host colonisation. Therefore, genetic determinants are mostly...
The invasion of the fall armyworm in South Africa
May 2017
DR ANNEMIE ERASMUS, ARC-Grain Crops , Pothefstroom
Since the first fall armyworm larvae were collected in the Settlers area mid-January this year and reared through to moths for identification, Dr Vivienne Uys (ARC-PPRI) made...
Na-stroopbemarkingstrategieë van nader bekyk
May 2017
LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom: Graan SA
Die vorige bemarkingseisoen (2016/2017) is gekenmerk deur heelwat onsekerheid in die markte. Die groot droogte is sekerlik een van die faktore wat steeds die varsste in die...
Jireh Boerdery: Waar broers saamwerk om doelwitte te bereik – Graan SA/Syngenta Graanprodusent van...
May 2017
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
Mnre Johan en Piet Willemse is ‘n tweeling wat saam die Jireh Boerdery in die Riversdal-omgewing bedryf. Die Willemses se graanverbouing sluit die verbouing van koring, gars, kanola en hawer in,...