Argentynse en plaaslike praktyke in proewe vergelyk Deel 1: Agtergrond en proefpraktyke

June 2018 DR DANIE BEUKES, onafhanklike grondkundige Na wederkerige besoeke van afgevaardigdes van Graan SA en Argentinië in 2010 – van Argentinië en Suid-Afrika onderskeidelik – is daar ooreengekom om die Argentynse direkte manier van plant...

Waar sal die vraag vandaan kom?

May 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA Tans is die wêreld opgeskeep met aansienlike hoë voorrade mielies – en die verwagting is dat die wêreldmielie-eindvoorraad, volgens die USDA­syfers, aan die einde van...

Sojaboonbedryf: Is local nie lekker nie, of wat?

May 2018 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA In die plaaslike mark bou voorraadvlakke van sojabone met elke seisoen stadig op. Die nuwe produksiejaar het stadig begin, met plantdatums wat bitter laat was....

Nuwe koringkultivar vir Wes- en Suid-Kaap beskikbaar

May 2018 DR IAN HEYNS, LNR-Kleingraan, Stellenbosch Koring word beskou as een van die belangrikste graangewasse in Suid-Afrika, met ‘n jaarlikse verbruik van ongeveer 3,2 miljoen ton. Die beraamde koringproduksie vir die 2017/2018-seisoen was 1,48 miljoen...

Leaf miner on wheat: What should be done?

May 2018 DR GODDY PRINSLOO, ARC-Small Grain, Bethlehem What seems to be a few yellow larvae inside a wheat leaf in the year 2000, was the start of a new pest on wheat and barley. However,...

INTERNASIONALE kunsmisprystendense laat mens kopkrap

May 2018 Dit voel asof die wêreld tans van alles te veel het. Heeltemal te veel mielies, sojabone en koring, maar ook kunsmis. Markontledings en markkommentators het einde verlede jaar aangedui dat daar verwag is...

Internasionale koringproduksie oor tyd en die impak daarvan

May 2018 Die winterproduksieseisoen lê voor en almal hou duim vas dat die weerstoestande beter sal wees as die vorige seisoen – veral in die winterreënvalgebiede. Die Wes-Kaap, wat die grootste koringproduserende provinsie in die...

Emerging mycotoxins – should we be concerned?

May 2018 DR BELINDA JANSE VAN RENSBURG, ARC-Grain Crops, Potchefstroom Mycotoxins are naturally occurring, secondary metabolites produced by various fungi (the most prominent being Fusarium and Aspergillus spp). Mycotoxigenic fungi can infect a wide range of crops and produce mycotoxins...

Dieresiektes wat die mens aantas Deel 3: Soönotiese listeriose of momonukleose

May 2018 DR JAN DU PREEZ, veterinêre spesialis, Volksgesondheid Listeriose word veroorsaak deur die bakterie Listeria monocytogenes. Dit is ‘n soönotiese (‘n siekte wat normaal in diere voorkom en die mens kan besmet) voedsel-, water- en melkverbondesiekte....

Berekeninge om in gedagte te hou

May 2018 In die vorige gedeelte van die reeks is verwys na van die eenvoudige strategieë wat produsente vir na-stroopbemarkingsdoeleindes kan oorweeg en waarop hulle moet let wanneer hulle die verskillende strategieë gebruik. Die werking van...

LATEST EDITION