PRODUKSIEPOTENSIAAL – ’n eenvoudige berekening
October 2018
SAKKIE KOSTER, agronoom, Pioneer HiBred
Produsente word jaarliks toegegooi onder ’n magdom inligting rakende al die verskillende produksiefaktore wat betrekking het op die fisiese en finansiële beplanning van elke bedryfstak op die plaas. By...
Preharvest sprouting research – 20 years later
October 2018
DR ANNELIE BARNARD, ARC-Small Grain, Bethlehem
Preharvest sprouting in wheat is the result of continuous rainfall just prior to or during harvest time. The net result of such sprouting is the formation of excess alpha-amylase,...
Nuwe in- en uitvoerinligting: Wat beteken dit?
October 2018
LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA
Sedert die deregulering van die bemarkingswet in die laat 1990’s geld die vryemarkstelsel in die plaaslike graanmarkte. Dit het veroorsaak dat die hele dinamiek rondom die bemarking...
KWALITEIT VAN INSETTE – benader aankope só
October 2018
Dit is weer sulke tyd: Tyd vir die aankoop en toediening van insette. Produsente spandeer jaarliks miljoene rande aan produksie-insette. Waarom dan kanse vat met die kwaliteit daarvan?
Graan SA staan jaarliks sy lede...
Katoen: Moontlike wisselbougewas
October 2018
LOUIS OLIVIER, besturende direkteur, Vaalharts Katoen en PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA
Met die uitdagende winsgewendheidsituasie van graanproduksie is produsente op die uitkyk vir alternatiewe gewasse, anders as die tradisionele mielies, sonneblom...
Insetaankope: Tydige beplanning raak ál BELANGRIKER
October 2018
JOHAN LOXTON, namens die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie en CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA
Deeglike en vroegtydige beplanning vir die aankoop van insetmiddele raak by die dag belangriker. Die dae is verby waar ’n produsent...
HOËDRUKBEWEIDING: Die antwoord tot beter drakrag
October 2018
HENNIE DU TOIT, vee- en weidingkundige, Obaro
Ons het nog altyd in veranderende tye geleef, maar deesdae verander die tye vinniger, meer drasties en meer onvoorspelbaar. Die wêreldpopulasie behoort in alle waarskynlikheid teen 2050...
FALL ARMYWORM: Integrated pest management is the answer
October 2018
DR ANNEMIE ERASMUS, ARC-Grain Crops, Potchefstroom and PROFF HANNALENE DU PLESSIS and JOHNNIE VAN DEN BERG, integrated pest management programme North-West University, Potchefstroom
Spodoptera frugiperda (Lepidoptera: Noctuidae) (Photo 1), the now familiar fall armyworm, has...
DIESEL REFUND SURVEY results highlight key problem areas
October 2018
DR REQUIER WAIT, head: Economics and Trade, Agri SA and ERIKA DE VILLIERS, head of Tax Policy, South African Institute of Tax Professionals
Diesel is an important input cost for many producers. In terms...
Diens planters vir optimale plantestand
October 2018
ANDRIES BOTHA, tegniese bestuurder, Cerealis Precision
Die doel van ’n planter is om saad en kunsmis eweredig teen ’n bepaalde hoeveelheid oor ’n land te versprei. Die planter bepaal die oespotensiaal van ’n land...