Dié landbou-akademie is goud werd

Reitz, ’n dorpie geleë in die hartjie van die Vrystaat, is lank reeds bekend vir sy ryk landbougrond en produktiewe boerderygemeenskap. Dit is dus baie gepas dat Hoërskool Reitz ’n landbou-akademie met ’n innoverende...

Vee-afdeling lok selfs SA PRESIDENT

Die vee-afdeling by NAMPO Park is jaar na jaar ’n trekpleister vir talle belang­stellendes. Vanjaar het selfs Suid-Afrika se eerste burger – in sy hoedanigheid as produsent – dié afdeling op Dinsdag 13 Mei...

’n Plaasbrein maak ’n slim plan

Wat het ’n outomatiese drukgang, ’n plaasrolstoel, ’n draadbinder en ’n groentefynmaker in gemeen? Dit was alles deel van die 31 inskrywings in vanjaar se Boereplanne-kompetisie, aangebied deur Graan SA, Omnia en Landbouweekblad. Tydens die...

Vroueprogram fokus op verhoudings en drome

Te midde van die gewoel, blink trekkers en besige landbou­geselsies, het die Alpha Insure-vroueprogram ’n plek van rus, bederf en inspirasie vir die skoner geslag by NAMPO gebring. Hier is kos en musiek gemaak,...

NAMPO 2025: ’n mylpaalviering van landbou, innovasie en doel

Die 57ste NAMPO Oesdag is vanaf 13 tot 16 Mei 2025 deur Graan SA op NAMPO Park buite Bothaville aangebied. Met ’n rekordbywo­ning van 87 191 besoekers oor vier dae en met meer as...

GRAAN SA: Die oor wat hoor

In ’n wêreld vol onrus, onsekerheid en uitdagings, kan graan- en oliesaadprodusente verseker wees dat hulle ’n stem in hul bedryf het: ’n stem wat nie geïgnoreer of stilgemaak kan word nie, ’n stem...

Graanprodusent van die Jaar deel suksesverhaal

Michael Allen en sy seun Gareth van G&M Farming Enterprises het met die gesogte titel as Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar 2024 weggestap. Hulle was ook al meermale wenners in Pioneer se Weeg-en-Wen-kompetisie...

Producers urged to stay alert for purple stain on soybeans

Soybean producers across South Africa are being urged to stay alert as reports are increasing of purple stain, a disease caused by Cercospora kikuchii, especially during the harvesting season. This disease, along with anthracnose,...

HIÉR GAAN VROUE proe, lag en luister

Die 2025 Alpha Insure-vroueprogram beloof om ’n mengelmoes van interessanthede te wees. Met ’n nuwe hoofborg, ’n dinamiese programleier in Venessa Schoeman (redakteur van Voelgoed Media) en ’n “lekker” spyskaart, is die wit tent...

LATEST EDITION