Agri SA-kongres gee groen lig vir omskakeling

Toestemming is deur die pas afgelope Agri SA-kongres in Oktober gegee dat Agri SA na ’n niewinsgewende organisasie omgeskakel mag word. Dit volg na deeglike oorweging en ’n geruime tyd van wye konsultasie met...

Input costs pose a threat to profitability

With good soil moisture and early spring rains, summer grain producers are grateful, excited and full of hope for the new season, but input price increases threaten to put severe pressure on the profitability...

Uitspraak oor waterregte ’n oorwinning vir landbou

Waterreghouers mag wel waterregte oordra ingevolge die bepalings van die Nasionale Waterwet en dit is nie verbode of onwettig om handel te dryf in sodanige regte nie. Dit was die uitspraak van regter Clive...

Die wonder en euwels van plastiek

Wie sal ooit die eerste plastieksak vergeet nadat ons gewoond was aan koerantpapier en bruinpapiersakke vir kruideniersware? Dit het die wêreld soos ’n storm getref, maar die skade is eers veertig jaar later ontdek...

Graansimposium bring rolspelers bymekaar

Agbiz Grain het sy jaarlikse simposiums hervat, gekleed in ’n nuwe aanlyn baadjie. Die 2021-simposium het oor vier dae gestrek met twee uur lange webinaarbesprekings elke dag. Daar is daagliks een belangrike tema aangepak...

Glimbakkies om oor te glimlag

Nie te lank gelede nie is bakkies slegs gesien as werk­esels vir produsente en mense in die konstruksiebedryf. Met die koms van die dubbelkajuitweergawes het die prentjie egter verander en die dubbelkajuit het menige...

Farmer Development shifts into higher gear

Grain SA has been involved in developing emerging farmers since its inception. The Farmer Development Programme (FDP) forms one of the core business units of the organisation. The aim of the programme is to equip...

Van die drukpers tot by die Breederivier

Kobus en Hannie Kemp boer sedert 1989 met skaap, bees en gesaaides op Napkysmond, hul familieplaas langs die Breederivier. Hoewel hulle tans afgetree is en die grond verhuur, is hulle steeds baie betrokke by...

Iets vir almal by vanjaar se Kersmark

Graan SA het vanjaar met OFM as mediavennoot hande gevat vir die OFM NAMPO PARK Kersmark wat vanaf 24 tot 27 November op NAMPO Park buite Bothaville beplan word. Volgens Toit Wessels, assistentbestuurder: Bemarking en...

Producers grow for gold

Grain SA hosted the second annual Grow for Gold National Yield Competition in Muldersdrift on Thursday 30 September, celebrating 42 producers across 15 categories for outstanding yields achieved with maize, soybean and sunflower crops...

LATEST EDITION