Much to celebrate in farmer development
There is even more reason to celebrate this year as the Grain SA Farmer Development Programme’s Farmer of the Year competition will be able to take place on 21 September 2022, after a two...
NAMPO-span sweis nou dat die vonke spat
Gedurende Junie het ses van NAMPO Park se terreinwerkers die geleentheid gekry om ’n sweiskursus op die terrein by te woon. Hulle het baie waardevolle vaardighede aangeleer wat nie net in die werkplek nie,...
Economic research put into action
The Applied Economics and Member Services team plays a key role to support Grain SA’s vision to influence the macro- and micro-economic environment in order to enable sustainable and profitable local grain production and...
Meesterplan nie perfek nie, maar beslis ’n tree in die regte rigting
Die Landbou- en Agri-prosesseringsmeesterplan (beter bekend as AAMP) wat op 12 Mei 2022 deur die Minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling (DALRRD), Thoko Didiza, onderteken is, is van groot waarde – nie net...
Nampo Alfa 2022 gaan voort
Nuusvrystelling: 24 Augustus 2022
Graan SA en ALFA Ekspo bevestig dat NAMPO ALFA op Nampo Park steeds voortgaan vanaf 29 September tot 1 Oktober 2022.
Minister Didiza se aankondiging rakende die verbod op die vervoer van...
Fertasa besin oor impak van COVID
Op 13 April 2022 het Fertasa (Fertilizer Association of Southern Africa) hul jaarlikse kongres aanlyn gehou. Dr Pieter Haumann, voorsitter en hoof- uitvoerende beampte (HUB), het die kongres hartlik verwelkom met ’n paar woorde...
Rolspelers praat prontuit oor brandpunte
Die privaat landbousektor het Suid-Afrika die afgelope paar jaar deur moeilike tye gedra en verseker dat die land se inwoners genoeg kos gehad het, het Agbiz se voorsitter, Francois Strydom, in sy openingsboodskap tydens...
NAMPO gets thumbs up from exhibitors
NAMPO review part 3
NAMPO is one of the biggest highlights on the Grain SA calendar, as well as a cornerstone of the organisation’s sustainability. NAMPO 2022, held in the month of May after a...
Toewyding en waardevolle ondervinding dryf dié span
Die NAMPO-, Bemarking- en Navorsingskoördinering-departement bestaan uit drie afdelings – elk met ’n bekwame span en ’n magdom ondervinding.
NAMPO
Die handelskou is nie net ’n tradisie op die Graan SA-kalender nie, maar is ook ’n...
Graan SA en Alfa expo vat hande vir ‘n ekspo soos min
Na breedvoerige gesprekvoering het Graan SA en ALFA reeds in 2019 besluit om hande te vat en ‘n nuwe ekspo op die landboukalender te plaas. COVID-19 het egter dié planne vir twee jaar op...















