Aanpasbaarheid onder die loep by Nasie in Gesprek

Verskeie hoogs insiggewende gesprekke en paneel­besprekings is tydens NAMPO by Nasie in Gesprek op NAMPO Park aangebied. Die tema, “Verander of sneuwel”, het die tafel gedek vir gesprekke oor onder andere klimaatsverandering, voedselsekerheid en...

NAMPO KAAP: Meer voete, meer om te sien

Bredasdorp maak gereed om besoekers aan NAMPO Kaap te verwelkom. In 2018 het sowat 16 000 belangstellendes die eerste NAMPO Kaap besoek. In 2019 het die getal besoekers tot ongeveer 23 000 gegroei en...

Wêreldsaadkongres bespreek behoefte aan kwaliteitsaad

Toegang tot bekostigbare saad van goeie gehalte asook die nuutste tegnologie is noodsaaklik, nie net vir kleinskaalse boere in Afrika nie, maar vir produsente wêreldwyd. Dit sal ’n kardinale rol speel in alle pogings...

Wanneer familie saam boer

Deel 5 – Oorwin persepsies en floreer Die laaste onderwerp in die reeks oor familie wat saam boer, handel oor finansiële risiko’s wat uniek aan familieboerderye is. Soos dit is hou boerdery vele finansiële risiko’s...

Legal exemptions for agricultural vehicles and equipment explained

The legislation applicable to agricultural equipment, haulage tractors, mobile cranes and other industrial equipment is covered by the National Road Traffic Act of 1996 and Regulations (NRTA). This equipment includes drilling machines, mobile cranes, fork...

Digital agriculture platforms in support of biosecurity

Pests and diseases of crops have the potential to impact a producer’s yield and may affect trade depending on the quarantine status of that pest or disease. Therefore, effective monitoring and surveillance of the...

Konstitusionele Hof bied sekerheid vir waterreghouers

Die Konstitusionele Hof het onlangs beslis dat water­reghouers wel daarop geregtig is om sodanige regte oor te dra ooreenkomstig die bepalings van die Nasionale Waterwet (Wet Nr. 36 van 1998). Die uitspraak het verder...

Graandiefstal ’n groeiende probleem

Die waarde van graan het oor die afgelope vyf jaar aansienlik toegeneem en ongelukkig het misdadigers groter belangstelling in graandiefstal begin toon. Die diefstal van graan hou nie net verband met die oesseisoen van...

JP Meintjes: spesialisering sy sleutel tot sukses

JP Meintjes, een van die Graanprodusent van die Jaar-finaliste van 2022, en sy vrou, Esri, boer in die Viljoenskroon-area. JP is ’n mielieprodusent wat ook ’n klompie vee op die uitvalgedeeltes van die plaas...

Researchers discuss the effect of climate change on grain production

A panel discussion on climate change and its impacts on our past, current, and future research trends was held as part of the second National Grain Research Programme (NGRP) research day at Stellenbosch University...

LATEST EDITION