Everyone’s contribution needed to create an inclusive sector

Despite the fact that the Agricultural Development Agency (AGDA) was launched just before the onset of the Covid-19 pandemic in 2020, it was making strides in supporting an inclusive farming sector in South Africa....

You can’t ignite passion with a wet match

In order to inspire passion in others, you must first be passionate yourself. People will rather listen to the advice and follow in the footsteps of someone who is enthusiastic than someone who is...

Merke… gereed… kom beleef dit!

Dit is met groot opgewondenheid en 'n gevoel van verligting dat Graan SA kennis geneem het van president Cyril Ramaphosa se toespraak op 22 Maart 2022, waarin hy die aangepaste Vlak 1-regulasies aangekondig het...
Waarom is kunsmispryse so hoog?

Waarom is kunsmispryse so hoog?

’n Groot brandpunt in die Suid-Afrikaanse landbousektor op die oomblik is die hoë vlakke van kunsmispryse. Hierdie prysvlakke word aangevuur deur verskeie faktore, wat ondersteun is deur ’n verswakkende rand en energieprysvlakke op rekordhoogtes. Kunsmis...

Imbizo 2021: Maize grading training in partnership with SAGL and Afgri

The Grain SA Imbizo project kick-started again in September 2021 after the last one took place in 2019. This is a programme aimed at empowering farmers who have graduated from the farmer development department into...

Graandiefstal ’n groeiende probleem

Die waarde van graan het oor die afgelope vyf jaar aansienlik toegeneem en ongelukkig het misdadigers groter belangstelling in graandiefstal begin toon. Die diefstal van graan hou nie net verband met die oesseisoen van...

Agri SA-kongres gee groen lig vir omskakeling

Toestemming is deur die pas afgelope Agri SA-kongres in Oktober gegee dat Agri SA na ’n niewinsgewende organisasie omgeskakel mag word. Dit volg na deeglike oorweging en ’n geruime tyd van wye konsultasie met...

Gespreksforum raak verskeie knelpunte aan

Nasie in Gesprek het vanjaar sy tiende bestaansjaar met ’n wye verskeidenheid onderwerpe gevier – van die land se swak pad- en spoorweginfrastruktuur tot by die uitdagings wat die hedendaagse jeug in die gesig...

Wanneer familie saam boer

Deel 4 – Hoe meer, hoe moeiliker Hoe meer familielede deel raak van ’n familieboerdery, hoe groter raak die kompleksiteit betreffende die bestuur daarvan. In hierdie aflewering van die reeks oor familieboerderye word op die...

Inligting noodsaaklik om COVID-19 doeltreffend te bestuur

As gevolg van die COVID-19-pandemie en gevolglike inperking moes almal vinnig aanpas by ’n veranderende wêreld. Nie net is ons persoonlike lewens daardeur beïnvloed nie, maar ook alle aspekte van besigheid en onderrig. ’n...

LATEST EDITION