Stille stryd van die akkerbouers

Die lewe van ’n graanprodusent is ’n roeping van passie en vasberadenheid – ’n leefstyl wat innig verbind is met die grond en die wisselvalligheid van die natuur. Te midde van die eise en...

Privaat opwekking van krag – so lyk die geleenthede en beperkings

Verskeie rolspelers in die landbousektor is tans baie opgewonde daaroor dat die regering aandag skenk daaraan om geleenthede vir die privaat opwekking van krag te vergemaklik. Daar is reeds verskeie geleenthede en moontlik­hede in plek....

Grondlose boerdery bied kontantopsies

Grondlose boerdery bied ’n sinvolle, ekonomies lewensvatbare opsie vir volhoubare produksie van winsgewende kontantgewasprodukte. Dit kan aanvullend tot graan- en lewendehaweboerdery wees en kleiner en grootskaalse kommersiële ondernemings help om die boeke te laat...

Skuif van NAMPO ’n inklusiewe besluit

Graan SA se Dagbestuur het aan die einde van Januarie 2021 vergader, terwyl die tweede vlaag van die pandemie die land geteister het. Dáár is besluit om met alle belanghebbendes, insluitend uitstallers (vennote), te...

Taking the lead in developing agriculture

Sandile Ngcamphalala was appointed as manager of the Grain SA Farmer Development Programme in March 2021. Leading the team, he is tasked with providing strategic direction of the programme as a whole, including funding and...

Agriculture benefits from good neighbourliness

We often say that farming flows through the veins of a passionate producer, but when you meet Fanie Pienaar, you will truly understand what this means. Hailing from Clocolan in the Free State, this...

Beste bydrae by Kongres, artikel en artikelreeks aangewys

Die media wat Kongres bywoon, word elke jaar gevra om die beste bydrae wat van die vloer af gelewer word, aan te wys. Daar was hierdie jaar weens die virtuele aard van Kongres twee platforms...

Industry and government collaborate for better biosecurity

Minister of Agriculture, Land Reform and Rural Development, Thoko Didiza, launched the National Biosecurity Hub at the University of Pretoria (UP) on Tuesday 11 October, saying that it will play a major role in...

Langasems ontvang erkenning

‘n Lang verbintenis aan ’n organisasie toon ’n sterk geloof in die waarde en etos van daardie organi­sasie. Graan SA verskaf kommoditeitstrategiese ondersteuning en dienste aan Suid-Afrikaanse graanprodusente – en aan die voorpunt van...

CenGen – several milestones to celebrate

From a self-funded beginning to being instrumental in integrating the benefits of DNA/molecular technologies in a wide range of crops, this is the CenGen story … a story of not only utilising opportunities against...

LATEST EDITION