Home MINI-FOKUS - GRONDBONE

MINI-FOKUS - GRONDBONE

Groundnut industry at a crossroads

The Bureau for Food and Agricultural Policy (BFAP) conducted a groundnut value chain study in 2019 with a focus on the trade competitiveness challenges faced by the industry and the impact of inconsistent tariff...

50th ANNUAL MEETING of APRES – in a nutshell

February 2019 LOUREINE MULLER, groundnut agronomist, Triotrade Gauteng For many a researcher and student that focus on the groundnut crop, the American Peanut Research and Education Society (APRES) has become the go-to congress where researchers and...

Grondboonsiektes in perspektief

Vandag se produsent moet vele hoedens dra om sy boerdery suksesvol te bestuur. Een daarvan is dat hy peste en plae in die grondboonland moet kan identifiseer. Sodoende kan daar vroegtydig ’n plan gemaak...

WAARDEVOLLE grondboonwenke

February 2019 KOBUS VAN ZYL, senior landboukundige, Omnia Kunsmis Grondbone word in Suid-Afrika op ’n heelwat kleiner skaal as die vier groot graangewasse, naamlik mielies, koring, sojabone en sonneblom, aangeplant. Die grondboonbedryf is in vele opsigte...

Kultivarevaluasies: Hoe presteer geregistreerde kultivars?

February 2019 LOURENS DE KOCK, Grondboonwerkgroep, Graan SA Die huidige grondboonkultivarproef, Suid-Afrikaanse Grondboonkultivarevaluasie, is nou in sy derde seisoen. Dit is ’n inisiatief van die grondboonbedryf wat saam hande gevat het om kultivars in verskillende produserende...

Oesskattings in perspektief

February 2019 MARDA SCHEEPERS, senior statistikus: Voedselsekerheid en Oesskattings, Departement van Landbou, Bosbou en Visserye Die doel van die Oesskattingskomitee is om betroubare, akkurate, objektiewe en onpartydige oesskattingstatistieke vry te stel tot voordeel van al die...

LATEST EDITION