Home MINI FOCUS - MONEY MATTERS & FINANCIAL SERVICES

MINI FOCUS - MONEY MATTERS & FINANCIAL SERVICES

Kan jou boerdery jou bekostig?

‘n Produsent se lewenskoste het ’n groot invloed op die finansiële lewensvatbaarheid van sy boerdery. Omdat produsente en lede van hulle familie wat by die boerdery betrokke is nie ’n formele salaris vir hulle...

Waar laat dalings in die reële waarde van die oes die mielieprodusent?

Wanneer daar na die vooruitskatting vir mieliepryse wêreldwyd gekyk word, lyk dit asof die verwagting is dat pryse nie werklik gaan styg in die volgende vyf tot tien jaar nie – hoewel dieselfde vooruitskattings...

Wees voorbereid en bestuur self jou finansiële krisis

Weens die skommelende klimaat waarin produsente in Suid-Afrika boer, is misoeste nie ongewoon nie. Die betaal van belasting is ook ’n werklikheid: Onthou net om alles binne die wet te gebruik om die bedrag...

Om te weet deur te meet, is nie meer genoeg nie

‘n Produsent is deesdae nie net meer ’n persoon wat ’n aantal kommoditeite verbou nie. Hy het vandag heelwat meer ysters in die vuur en omstandighede wat soms ingewikkeld en landbou-onvriendelik is, vergemaklik glad...

Vooruitsig vir die wisselkoers lyk bleek

Dit is uiters waaghalsig om op hierdie tydstip in die wêreld- en Suid-Afrikaanse ekonomie akkurate voorspellings oor ekonomiese veranderlikes te maak – veral wat die randwisselkoers betref. Voordat ’n mening gewaag word oor wisselkoersvooruitsigte na...

Stress-testing your business

Ideally, every agribusiness wants to position itself to withstand tough environmental conditions, to be able to absorb the volatility of the commodity markets and to farm sustainably for generations to come. Economies of scale...

Finansiële krisisse – wees voorbereid en bestuur dit self

May 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan ​​​​​​Misoeste is nie vir Suid-Afrikaanse graanprodusente ongewoon nie. Die betaling van belasting is ook ‘n werklikheid, maar dit is ‘n voorreg om belasting te kan betaal – mits alle belastingkortings in...

Fokus; hou koers in uitdagende omstandighede

May 2018 DR WILLEM HOFFMANN, lektor: Landbou-ekonomie, Universiteit Stellenbosch en PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan ​​​​​​Winsmarges, veral in graanproduksiestelsels in die winter­reëngebiede, is onder druk. Hoewel dit nie ‘n nuwe situasie is waarin produsente verkeer nie, was dit...

LATEST EDITION