JOU BOERDERYBESIGHEID EN DIE PAD VORENTOE
Daar is geen twyfel oor die ekonomiese bydrae wat landbou ten opsigte van voedselsekerheid en werkskepping in Suid-Afrika lewer nie. Tog word die landbousektor voortdurend deur uitdagings in die gesig gestaar.
Onlangs het die El...
Die oliesadekompleks te midde van globale beleidsverandering
04/07/2024
Wêreldmarkte moet verskeie uitdagings soos oorloë, politiek, ekonomiese druk en klimaatsverandering trotseer. Hierdie uitdagings het tot gevolg gehad dat die vervoersektor na vore gekom het as ’n sleutelarea vir die aanpak van die energie-oorgang...
Commodity price scenarios that grain producers can expect in the next season
13/06/2024
Agriculture – including the grain industry – works in cycles. Even down to the soil level, cycles are fundamental to the grain industry’s existence: the soil goes through cycles of cultivation; the crop goes...
GRAANPRYSE: Moontlike scenario’s vir die komende BEMARKINGSEISOEN
13/06/2024
Landbou en die graanbedryf werk in siklusse. Selfs tot op grondvlak is siklusse fundamenteel tot die graanbedryf se bestaan: die grond gaan deur siklusse van bewerking; die oes gaan deur siklusse van groei; die...
Investment in soybean industry creates new opportunities
Continuous development of new varieties with improved quality and yield characteristics is indispensable to the sustained production of crops. Likewise, continuous investment in breeding constitutes an important requirement for an industry to remain viable....
Strategiese gebruik van MARKINSTRUMENTE vir suksesvolle bemarking
22/04/2024
Deel 3
In die dinamiese wêreld van landbou is doeltreffende bestuur in die graanmark uiters belangrik vir produsente om nie net risiko’s te versag nie, maar ook om opbrengste te optimaliseer. Hierdie artikelreeks bespreek die...
HOË BRANDSTOFPRYSE BLY
Vir die maand van Maart 2024 het Brent-ruolie gemiddeld teen $84,74/vat verhandel. Dit het gelei tot ’n verhoging in die brandstofprys vir April 2024. Die basiese brandstofprys – die werklike koste van diesel –...
KUNSMISPRYSE DAAL, maar is steeds nie laag
Tradisioneel word tussen 30% en 50% van ’n graan- en oliesaadprodusent se insetkoste aan kunsmis bestee. Kunsmis maak so ’n groot deel van insetkoste uit dat enige verandering – veral ’n prysverhoging – winsgewendheid...
Verbeter jou GRAANBEMARKING hierdie seisoen: Deel 2
18/03/2024
Risikobestuur kan ’n uitdagende taak wees, veral wanneer markte oorheers word deur wisselvalligheid en gepaardgaande onsekerheid. In die vorige graanmark-oorsig (SA Graan/Grain Maart 2024) is markinstrumente in diepte bespreek, maar hoe kan hierdie instrumente...
Die werklike marge-effek van klimaat, inset- en uitsetpryse
Landbou verskaf die werk wat koopkrag na die plattelandse dorpe bring. Daarom voel die platteland die effek van landbouproduksie die meeste – in goeie jare word meer gespandeer en in moeilike jare gaan dit...