Do not give up

First-time entrant in the Grain SA Grow for Gold yield competition, Job Dube, was crowned the best for maize production in KwaZulu-Natal. Dube’s yield of 16,78 t/ha earned him the first place in this...

EARLY-SEASON APHIDS – these principles are critically important

In many wheat fields in the Western Cape the control of early-season aphids with insecticides is a standard practice. In some cases, seed is treated with a systemic insecticidal dressing before planting and in...

Plaasproewe het groot waarde

Presisietegnologie het plaasproewe in die hande van die produsent geplaas. Indien die proewe reg gedoen word, kan die resultate daarvan betekenisvol bydra tot die doeltreffende en volhoubare produksie van graan. Proefwerk deur produsente is niks...

Pasop vir klein jakkalsies wat die wingerd verniel

Is jy op soek na ’n energie-oplossing om besigheidskontinuïteit te verseker, afhanklikheid van die netwerk se krag te verminder, energiekoste te verlaag of jou onderneming se omgewings­impak te verbeter? Sukkel jy dalk om te...

New BLS breeding grounds pointed out by survey

An outbreak of bacterial leaf streak (BLS) in the Piet Retief and Amersfoort areas was reported during the 2020/2021 maize growing season and again early in the 2021/2022 season. Since then, the disease has...

Dekgewasse voordelig vir insekte in landbou-ekosisteme

Insekte is die grootste en mees diverse groep diere op aarde met ongeveer 30 ordes en sowat een miljoen geïdentifiseerde spesies. Hoewel produsente meestal net op insekte fokus wat as plae beskou word, vervul...

Nutsgewasse in die Wes-Kaap toon groot potensiaal

Dekgewasnavorsing is al deel van die Wes-Kaapse Departement van Landbou se navorsingsportefeulje sedert 2013 – verskeie projekte is reeds afgehandel of is tans nog aan die gang. Die vraag oor hoekom dan nou juis...

Bewaringslandbou: Só reageer kanola op stikstofbemesting

Die oorgrote meerderheid kanolaprodusente in die Wes-Kaap pas reeds vir jare sekere aspekte van bewaringslandbou in hul boerderystelsels toe. Bewarings­landbou behels die toepassing van sekere basiese beginsels, naamlik so min as moontlik grondversteu­ring, die...

Sensitiwiteit vir swamdoders by stamroesswam getoets

Siektes veroorsaak deur swamme kom algemeen voor op kleingrane in Suid-Afrika. Die tydige toedien van swamdoders op vatbare kultivars speel ’n belangrike rol in die voorkoming van epidemies. Verskeie faktore, soos die voorkoms van...

Hoe staan sake met uitloopweerstand by koring?

Suid-Afrika se boeregemeenskap juig, want broodnodige reën het onlangs in groot dele van die land geval. In sommige streke was dit die eerste reën in nege jaar! Nog reën word vir die somerreëngebiede voorspel. Dit...

LATEST EDITION