Control measures for aflatoxins on groundnuts
The groundnut (Arachis hypogaea L.) is an important food and fodder crop in farming systems of developed and developing countries. The seed is high in oil (close to 50% for many varieties) and protein...
Die spilpunt staan – wat nou gemaak?
Die beskikbaarheid van betroubare en bekostigbare elektrisiteit is toenemend ’n uitdaging vir veral besproeiingsprodusente en landbouprodukvervaardigers in Suid-Afrika. Die landbouwaardeketting is grotendeels energie-intensief en die eindproduk moet die mark in ’n bemarkbare vorm bereik....
Optimise N application rates for higher profits
The continued war in Ukraine has significantly reduced the ready supply of energy. This of course is reflected in increased prices of commodities dependent on the use of energy for the manufacture and shipment...
Eie opberging; skoon graan hou voordele in
“Daar is definitiewe voordele wat voortspruit as ’n produsent self sy graan op sy plaas skoonmaak en stoor. Dit verseker dat hy ’n beter prys kan behaal deurdat hy ’n skoon produk aan kopers...
Werktuie: Beplan aankope vooruit
Landbou as ’n sektor word gekenmerk deur deurlopende verandering en produsente word genoodsaak om daarby aan te pas. Aspekte van grondvoorbereiding, verbouingsmetodes, masjinerie en bemarking verander en verbeter deurgaans en dit verg ’n buigsame...
Benefits of CA evident in Western Cape
The conservation agriculture (CA) system has been promoted worldwide as a sustainable alternative to conventional agriculture, with successful implementation in many countries. Significant adoption in some regions of South Africa has followed the world...
Beheer van winteronkruide in somersaaigebiede
Produsente sal saamstem dat wanneer dit by onkruide kom, daar nooit op die louere gerus kan word nie. Vir somergewasprodusente is dit binnekort weer tyd om aan winteronkruide aandag te gee.
Eenjarige winteronkruide is onkruide...
LNR-koringkultivars – ‘n oorsig van die 2022-seisoen
Koring word beskou as een van die belangrikste graangewasse vir voedselsekerheid aangesien dit 20% van die proteïene en kalorieë van ’n daaglikse dieet voorsien. Tans produseer Suid-Afrika ongeveer 2,0 miljoen tot 2,2 miljoen ton...
Terughousaad – hoeveel kos dit werklik?
Vele produsente hou veral hul sojabone terug om dit weer te plant. Volgens die Suid-Afrikaanse Nasionale Saadorganisasie (SANSOR) word 70% tot 80% van sojaboonaanplantings met teruggehoude saad geplant. Daar is heelwat redes vir hierdie...
Besproeiingskoring: Twee nuwe kultivars kry planttelersregte
Gedurende die laaste paar dekades was daar ’n stelselmatige afname in die area onder koring aangeplant in Suid-Afrika. Dit is as gevolg van klimaatsverandering asook die lae winsgrens vir droëlandkoringproduseerders. Hierdie afname in koringproduksie...