Konserwatiewe beplanning IS SLEUTEL TOT SUKSES

Danus van Zyl boer op die plaas Doringfontein naby Leeudoringstad. Hy het drie jaar gelede by sy pa, Kobus van Zyl, op die plaas aangesluit en saam boer hulle onder die besigheidsnaam DVZ-boerdery. Hy...

Presisie die rede vir jaarlikse sukses

Volhoubaarheid in onstabiele landbou- en finansiële omstandighede is die fokuspunt waarom Japie Breedt van Bapsfontein se boerderyfilosofie draai. Met ’n lewensuitkyk dat ’n mens jouself altyd moet druk om beter te presteer, is dit...

Blink minder en boer meer

Wie sou 25 jaar gelede kon droom dat ’n sojaboonopbrengs van meer as ses ton per hektaar in die Vrystaat moontlik is. Dit is presies wat Cobus Grobbelaar, derde geslag op die plaas Single...

Eerste probeerslag BRING GOUD

Die Groei vir Goud-opbrengskompetisie het vanjaar heelwat nuwe en eerste inskrywings gelok. Een van hierdie kompetisiegroentjies was Daniël Slabbert, wat die afdeling vir sojaboonverbouing in die oostelike Vrystaat gewen het met ’n opbrengs van...

Sojaboonproef werp vrugte af

Viljee Crous het vanjaar die verhoog betree as wenner in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie se afdeling vir sojaboonproduksie in die sentrale gedeelte van die land. Hy het ’n opbrengs van 5,03 t/ha met die...

Probeer altyd verbeter

Om aan die Groei vir Goud-opbrengskompetisie deel te neem, bied die ideale geleentheid om jouself te meet. So meen Danie Bester, voormalige dubbelgoud-wenner in dié kompetisie. “Die kompetisie nooi jou as’t ware uit om jouself...

Goeie beplanningvorm die resep vir sukses

Bertie Pretorius van Eurika Boerdery in Newcastle het vanjaar die hoogste opbrengs behaal in die afdeling vir sojaboonverbouing in KwaZulu-Natal in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie. Pretorius het dié jaar vir die vierde keer ingeskryf. Waar...

First and second place for KZN farmer

Bruce Gibbings from Winterton was awarded first and second position in the category for maize production in the KwaZulu-Natal region in the 2024 Grow for Gold national yield competition, obtaining yields of 16,099 t/ha...

Boer met dit waarvoor jy lief is

Wouter Heyns het in 1994 by sy pa oorgeneem op die plaas Uplands in die Cradock-omgewing. Vandag boer hy met Merino-skape en beeste asook lusern, gars, mielies en aangeplante weiding. Vanjaar het Heyns vir die...

Hou dit eenvoudig

’n  Merkwaardige opbrengs van meer as 16 t/ha het aan Jannie Schoeman die eerste plek besorg in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie vir mie­lieproduksie in die oostelike Hoëveld. Schoeman, van Sancor-boerdery suid van Middelburg, het...

LATEST EDITION