Boer meer doelgerig met dekgewasmengsels

Teen hierdie tyd is die meeste produsente bewus van wat dekgewasse is en die belangrike rol wat dit in herlewingslandbou speel, maar dit is nie altyd so eenvoudig om mengsels te formuleer nie. Wanneer...

More food secure with new breeding technologies

The production of staple crops locally has become more important, as the global recession along with higher food prices have increased the number of people silently suffering from hunger and poverty. There is a pressing...

Kopkrap-kwessies vir koringprodusente

Die Wes-Kaap se Swartland en Rûens was altyd die koringwêreld van Suid-Afrika. Soos wat die landbou ontwikkel het, het graanprodusente ander streke in Suid-Afrika getoets vir die wêreld se tweede belangrikste graangewas (naas rys)...

Parasitiese wespe ingespan om vlieë te beheer

Vlieë is seker een van die ergste verpes­tings vir mens en dier. Nie alleen is vlieë uiters irriterend nie, maar hulle veroorsaak regstreeks groot produksieverliese by plaasdiere – hoofsaaklik toe te skryf aan verlaagde...

The ins and outs of wind tower lease agreements

As far back as 2009, government announced its plan to accelerate the rollout of economic infrastructure central to economic growth and development, industrialisation and competitiveness. This was to support the country’s medium- and long-term...

Control measures for aflatoxins on groundnuts

The groundnut (Arachis hypogaea L.) is an important food and fodder crop in farming systems of developed and developing countries. The seed is high in oil (close to 50% for many varieties) and protein...

Die spilpunt staan – wat nou gemaak?

Die beskikbaarheid van betroubare en bekostigbare elektrisiteit is toenemend ’n uitdaging vir veral besproeiingsprodu­sente en landbouprodukvervaardigers in Suid-Afrika. Die landbouwaardeketting is grotendeels energie-intensief en die eindproduk moet die mark in ’n bemarkbare vorm bereik....

Optimise N application rates for higher profits

The continued war in Ukraine has significantly reduced the ready supply of energy. This of course is reflected in increased prices of commodities dependent on the use of energy for the manufacture and shipment...

Eie opberging; skoon graan hou voordele in

“Daar is definitiewe voordele wat voortspruit as ’n produsent self sy graan op sy plaas skoonmaak en stoor. Dit verseker dat hy ’n beter prys kan behaal deurdat hy ’n skoon produk aan kopers...

Werktuie: Beplan aankope vooruit

Landbou as ’n sektor word gekenmerk deur deurlopende verandering en produsente word genoodsaak om daarby aan te pas. Aspekte van grondvoorbereiding, verbouingsmetodes, masjinerie en bemarking verander en verbeter deurgaans en dit verg ’n buigsame...

LATEST EDITION