Barley harvest face some challenges

Winter grain producers in the Overberg and parts of the Southern Cape had to face several challenges before the 2022 harvesting season commenced. Although the tonnage looked promising in mid-October and seemed to be...

Pasop vir klein jakkalsies wat die wingerd verniel

Is jy op soek na ’n energie-oplossing om besigheidskontinuïteit te verseker, afhanklikheid van die netwerk se krag te verminder, energiekoste te verlaag of jou onderneming se omgewings­impak te verbeter? Sukkel jy dalk om te...

Hoë olie in sonneblom die toekomspad van die bedryf

Die eerste wenner in die nuwe afdeling in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie waarin spesifiek gekyk word na die olie­persentasie van die sonneblom wat gelewer is, is Frik van Rooyen van FP Van...

Basiese beginsels bly bobaas

Hoewel hy beeste en skape ken en ’n voerkraal en slagpale bestuur, beskou Michael Daly homself nog as ’n groentjie as dit by graanverbouing kom. Die feit dat hy drie jaar gelede vir die...

Wisselbou en grondgesondheid is boublokke van sukses

In die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie se afdeling vir sojabone wat onder besproeiing verbou word, het Jan van Heerden van Hartswater met die louere weggestap met ’n opbrengs van 6,28 t/ha. Hy het...

Grondregstellings die beste besluit ooit

Hoewel dit nie normaalweg in sy aard is om aan kompetisies deel te neem nie, het Paul Farrell van die plaas Zaaihoek naby Clarens hom tog vanjaar weer deur sy saadverteenwoordiger laat ompraat om...

Leergierigheid die basis van jongman se sukses

Corneels (Kokkie) Greyling, wat in die Wakkerstroom-gebied in Mpumalanga op die plaas Bovenvallei boer, het vanjaar die afdeling vir sojabone geproduseer in die oostelike Hoëveld in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie gewen. Hy het...

Moeilike seisoen stuit sukses nie

Koot Smit van die plaas Lynspruit naby Vryheid was vanjaar die wenner in die Groei vir Goud Nasionale Opbrengskompetisie se afdeling vir sojabone wat in KwaZulu-Natal verbou word. Hy het hierdie prestasie behaal met...

Izak behaal ’n kolskoot met sojabone

Izak van Zyl van Makwassie – met ’n rekordopbrengs van 5,408 t/ha met die Don Mario-Agricol-variëteit DM 6.8iRR – het met die louere weggestap tydens die Groei vir Goud Nasio­nale Opbrengskompetisie in die afdeling...

Geen rus op dié plaas nie

Burrie Naudé boer in die Hoopstad-omgewing op die plaas Rusplaas, maar sedert hierdie jong produsent sy hakke in dié plaas se grond ingeskop het, is daar nie veel sprake van rus nie. Hy het in...

LATEST EDITION