Nuwe broodkoringkultivars vir die koringbedryf
Koring, die tweede belangrikste graangewas na mielies in Suid-Afrika, se 2023/2024-bemarkingsjaar het met ’n oes van 2,05 miljoen ton afgesluit. Ten spyte van ’n uitdagende produksieseisoen is dit net meer as die vyfjaar- gemiddelde...
Wat beïnvloed die lewensduur van ’n garskultivar?
Die volhoubare produksie en lewensduur van garskultivars is van kritieke belang vir die Suid-Afrikaanse landbousektor en broubedryf.
As ’n teelmaatskappy speel die Suid-Afrikaanse Garstelersinstituut (SABBI) ’n sentrale rol in die ontwikkeling van kultivars wat aangepas...
Get the BASICS RIGHT
In the category for wheat production in the northern irrigation areas, Ross Braithwaite from DT Farming near Winterton won with a yield of 11,270 t/ha with a Sensako variety from Syngenta, SST 8205.
Braithwaite farms...
Vele rolspelers dra by tot wen
Hilton Megaw is die vierde geslag van sy familie wat op die plaas Zandbult naby Douglas boer. Hy is al 18 jaar op die plaas en boer saam met sy pa, Garth, as die...
Konserwatiewe beplanning IS SLEUTEL TOT SUKSES
Danus van Zyl boer op die plaas Doringfontein naby Leeudoringstad. Hy het drie jaar gelede by sy pa, Kobus van Zyl, op die plaas aangesluit en saam boer hulle onder die besigheidsnaam DVZ-boerdery. Hy...
Presisie die rede vir jaarlikse sukses
Volhoubaarheid in onstabiele landbou- en finansiële omstandighede is die fokuspunt waarom Japie Breedt van Bapsfontein se boerderyfilosofie draai. Met ’n lewensuitkyk dat ’n mens jouself altyd moet druk om beter te presteer, is dit...
Blink minder en boer meer
Wie sou 25 jaar gelede kon droom dat ’n sojaboonopbrengs van meer as ses ton per hektaar in die Vrystaat moontlik is. Dit is presies wat Cobus Grobbelaar, derde geslag op die plaas Single...
Eerste probeerslag BRING GOUD
Die Groei vir Goud-opbrengskompetisie het vanjaar heelwat nuwe en eerste inskrywings gelok. Een van hierdie kompetisiegroentjies was Daniël Slabbert, wat die afdeling vir sojaboonverbouing in die oostelike Vrystaat gewen het met ’n opbrengs van...
Sojaboonproef werp vrugte af
Viljee Crous het vanjaar die verhoog betree as wenner in die Groei vir Goud-opbrengskompetisie se afdeling vir sojaboonproduksie in die sentrale gedeelte van die land. Hy het ’n opbrengs van 5,03 t/ha met die...
Probeer altyd verbeter
Om aan die Groei vir Goud-opbrengskompetisie deel te neem, bied die ideale geleentheid om jouself te meet. So meen Danie Bester, voormalige dubbelgoud-wenner in dié kompetisie.
“Die kompetisie nooi jou as’t ware uit om jouself...