Nuwe era-boere toegerus vir hedendaagse uitdagings

December 2017 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder, Graan SA Die Graan SA Landbou-ontwikkelingsprogram het gedurende September vanjaar ‘n plaastoer vir 24 nuwe era-graanboere aangebied. Hierdie boere het bestaan uit klein en groter, asook nuwe- en gevorderde graanboere in...

Graanbedryf word met passie gedien

October 2017 Johan Smit, besturende redakteur, SA Graan/Grain. Foto's: Alzena Gomes, Graan SA Een van die geleenthede wat Graan SA effektief benut om erkenning te gee aan uitgetrede lede van die Hoofbestuur, jare diens deur personeel en ander...

Subsistence to Abundance – landboubesighede en hul betrokkenheid by opheffing

September 2017 HANLIE DU PLESSIS, SA Graan/Grain medewerker Die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP), of Visie 2030 soos wat dit ook bekend staan, is daarop gemik om armoede uit te skakel, ongelykheid te verminder en voedselseker­heid teen 2030 te bewerkstellig....

Our 2017 Farmer of the Year finalists are…

September 2017 HANLIE DU PLESSIS, SA Graan/Grain contributor The celebration of success overshadows the challenges that were encountered along the way to get there. Farming is hard and challenges are plenty, but these seem to be all forgotten...

2017 Graanprodusent van die Jaar-finaliste… Almal is dit eens: Dit is vasbyt in dié...

September 2017 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Die 2017 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar het ons weer kruis en dwars deur die land geneem en die opwinding wat dié besoeke gepaard gaan, het nie teleurgestel...

Kongresgangers sê hul sê – Deel 1

July 2017 DR DIRK STRYDOM, bestuurder: Graanekonomie en Bemarking, Graan SA In Maart vanjaar is daar weer by Graan SA se Kongres gebruik gemaak van elektroniese stemapparate. Dit het elke afgevaardigde die geleentheid gebied om sy...

Het jy die grootste NAMPO Oesdag nog belééf?

July 2017 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA en foto’s: ESTIE DE VILLIERS, redakteur, SA Graan/Grain Graan SA-lede se gemoedstoestand by dié jaar se NAMPO Oesdag was uit die staanspoor behoorlik iets om oor huis toe te skryf....

Droogtehulpprojek vir Kaapse produsente geloods

July 2017 ALZENA GOMES, skakelbeampte, Graan SA Met die knellende droogte wat veral skaapboere in die Noord- en Wes-Kaap beleef, het Graan SA op 1 Junie ‘n droogtehulpprojek geloods. Dit volg nadat ‘n groep produsente in...

Nuwe NAMPO-rekord laat vorige syfer in stof byt

June 2017 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain. Foto’s: VALERIE CILLIERS, ESTIE DE VILLIERS, LOUISE KUNZ, CHRIS MILNE, RUTH SCHULTZ, ADRI THERON en JADINE VAN HEERDEN, SA Graan/Grain medewerkers Die huidige uitstekende seisoen vir somersaaigewasse het bygedra tot ‘n...

Van stof tot dankbaarheid

May 2017 ELMARIE HELBERG, SA Graan/Grain redaksie Op 27 November 2015 het produsente op NAMPO Park op hul knieë gesmeek vir reën – die land was vaal en die vooruitsig vir goeie oeste was maar skraal. Effens meer...

LATEST EDITION