Mentorskap kan jou lewe verander

Grondhervorming is ’n realiteit. Daar is baie nuwe, onopgeleide boere wat boer en wat die raad, leiding en ondersteuning van ’n mentor nodig het. Dit is waar dat dit ’n uitdagende taak mag wees...

Farmers benefit from farmer development partnership

Successful transformation in agriculture, the optimal use of resources, increased land use and rural development are just some of the goals driving the Grain SA Farmer Development division. From their development offices in Paarl, Lichtenburg,...

Insette van oudleiers hoog aangeskryf

December 2016 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain Is dit nie ironies dat Graan SA in ‘n geskiedkundige droogtejaar die geskiedenisprojek afgehandel het nie? Dit het die geleentheid geskep om mense net weer te herinner waar...

Nuwe kompetisie laat jou groei vir goud

Graan SA se Groei vir Goud- nasionale opbrengskompetisie het graanprodusente van regoor Suid-Afrika behoorlik aan die praat. Produsente kan in verskillende kategorieë, waaronder droëland en besproeiing, meeding. Die kompetisie word opgedeel in streek- en nasionale...

Hanekom vat nou voor by Ouditkomitee

August 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker Graan SA se Ouditkomitee het onlangs ‘n nuwe voorsitter, mnr André Hanekom, aangestel. Dié voormalige besturende direkteur van Pioneer Voedsel dien ook op verskeie privaat maatskappye se direksies, asook twee genoteerde...

NAMPO Kaap spog met gesonde groei

NAMPO Kaap 2019 was ’n reusesukses. Die groei word nie net gemeet aan die bykans 30% meer betalende besoekers deur die hekke nie, maar ook aan die toename in saketransaksies wat Bredasdorp NPC en...

Kom kuier saam by die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste

September 2015 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA Met minder as ses weke om te gaan, heers groot opgewondenheid onder die finaliste en word met afwagting uitgesien na die bekendmaking van die 2015 Graan SA/Syngenta Graanprodusent van...

Nuwe NAMPO-rekord laat vorige syfer in stof byt

June 2017 JOHAN SMIT, besturende redakteur: SA Graan/Grain. Foto’s: VALERIE CILLIERS, ESTIE DE VILLIERS, LOUISE KUNZ, CHRIS MILNE, RUTH SCHULTZ, ADRI THERON en JADINE VAN HEERDEN, SA Graan/Grain medewerkers Die huidige uitstekende seisoen vir somersaaigewasse het bygedra tot ‘n...

An inspiration to all

The Grain SA Inspiration Award is presented annually to individuals or organisations in appreciation of their excellent contributions to the grain industry. This award acknowledges someone who excelled to achieve extraordinary results in their...

Graan SA se Hoofbestuurstruktuur soos op 3 Maart 2016

April 2016 Publication: April 2016 Section: Grain SA

LATEST EDITION