Gasheerweerstand teen knopwortelaalwurms in plaaslike sojaboonkultivars

September 2017 Dr Driekie Fourie en Akhona Mbatyoti, Geïntegreerde Plaagbestuur, Noordwes-Universiteit en Annelie de Beer, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Knopwortelaalwurms is wyd verspreid en is ‘n groot uitdaging in plaaslike sojaboon­produksiegebiede. Die dominante knop­wortelaalwurmspesies wat wortels van sojabone...

Eenjarige plante met natuurlike weerstand kortwiek aalwurms

September 2017 Dr Sonia Steenkamp, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Zacharias Janssen en sy seun was Hollandse brilmakers wat in die 16de eeu geleef het. Die twee brilmakers het ‘n bietjie met lense rondgespeel en in 1590 die heel...

Bestuur en voorkoming van wegdrywing van landbouchemiese middels

September 2017 Gerrit van Vuuren, hoof tegniese adviseur, Villa Crop Protection Met die nuwe somergewas­produksieseisoen op hande, is dit belangrik dat daar opnuut besin word oor wegdrywing (drift) van landbouchemiese middels na nie-teikenareas tydens toediening. Dit...

Bestuur plantestand en begin jou koringoes op die voorvoet

August 2017 Dr Robbie Lindeque, LNR-Kleingraan, Bethlehem Ten einde die volle genetiese opbrengspotensiaal van moderne kultivars te verwesenlik, is ‘n goeie begin uiters belangrik. Omgewing, wat klimaat en produksiepraktyke insluit, rem toenemend teen hoër opbrengste wat...

Wes-Kaapse graanproduksie kry ‘n hupstoot met navorsing

August 2017 Dr Johann Strauss, Direktoraat Plantwetenskappe, Navorsing en Tegnologie Ontwikkelingsdienste,Wes-Kaapse Departement van Landbou Volhoubaarheid, voedselsekerheid en klimaatsverandering is gonswoorde wat amper elke dag gehoor word. Vir die landbousektor is hierdie woorde egter ‘n daaglikse realiteit....

Tydigheid: Die belangrikste aspekte van graanproduksie – meet jouself hieraan

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain medewerker As ‘n spesifieke gewas ná die optimale plantvenster van die gewas geplant word, is die gewas se verwagte opbrengs laer is. Gewoonlik beteken dit dat die gewas nie optimaal sal produseer...

Soybean crop quality overview of the 2015/2016 season

August 2017 Jolanda Nortjé, laboratory manager, Southern African Grain Laboratory NPC The extreme drought conditions experienced during the 2015/2016 season, led to an almost 27% (184 500 ha) decline in soybean production area. Yield was also...

Rusperbandtrekkers het verseker ‘n plek by Suid-Afrikaanse graanprodusente

August 2017 Pietman Botha, SA Graan/Grain redaksie Daar sal altyd ‘n debat wees oor of rusper­band­trekkers die oplossing vir ‘n groot aantal graanpro­dusente se bewerkingsprobleme is. Die kostes vir die aankoop van só ‘n trekker is heelwat hoër,...

Nuwe tegnologie vir sojabone op pad

August 2017 Leonard Oberholzer, tegnologie-ontwikkelingsbestuurder: Suid-Afrika, Monsanto Die uitstekende waarde wat biotegnologie na soja- en mielieprodusente in Suid-Afrika gebring het, het gelei tot verdere behoeftes in die sojaboonbedryf. Met die huidige uitbreiding van sojaboonaanplantings in die...

Goeie praktyke vir versorging van trekkerbande

August 2017 Lara de Goede, bemarkingsadministrateur, Tubestone Met ‘n kompeterende landbou- en industriële sektor is die aanvraag vir kwaliteit bande groot. Die leeftyd van jou bande sal egter afhang van die korrekte aanwending en gebruik, maak...

LATEST EDITION