Saadgrootte, kieming en groeikragtigheid van mielies bekyk

March 2018 DR MARYKE CRAVEN, MARELENE VAN DER WALT en DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, LNR-Graangewasse, Potchefstroom In ‘n samelewing waar “groter” altyd “beter” is, het menige produsent dalk al vrae gehad oor korrelgrootte en hoe dit...

Oppervlaktespanning is belangrik vir plaagbeheer

March 2018 BRIAN DE VILLIERS, produkbestuurder: Byvoegmiddels, Villa Crop Protection Water word algemeen gebruik vir die meng van plaagdoders en die egalige toediening daarvan oor ‘n oppervlakte. Die hoofrede hiervoor is omdat water vryelik beskikbaar is....

Om terug te hou of nie: Strategieë vir oopbestuifde gewasse

March 2018 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain redaksiespan Die winsgewendheid van die produksie van die meeste oopbestuifde gewasse kom al meer onder druk. Produsente mag dink dat hulle heelwat koste spaar deur hul eie saad terug te hou –...

Levy to help improve breeding of self-pollinated crops

March 2018 RUTH SCHULTZ, SA Graan/Grain editorial team 'The agricultural industry cannot be self-sufficient when 70% of wheat and 80% of soybeans are planted with farm-saved seed. This will lead to less investment in new cultivars...

Kyk hierna: Opberging van saad op die plaas

March 2018 EDDIE GOLDSCHAGG, tegniese bestuurder, SANSOR Saad is dié belangrikste inset wanneer gewasse geproduseer word: Die opbrengspotensiaal is in die saad opgesluit en sal uiteindelik die bepalende faktor wees van hoe groot die oes gaan wees...

Koringkultivars vir 2018 bespreek

March 2018 DR ANNELIE BARNARD, LNR-Kleingraan, Bethlehem Ondanks baie negatiwiteit rondom koringproduksie – veral in die droëlandgebiede van die Vrystaat – is koring steeds ‘n winsgewende gewas as dit reg bestuur word. Vra maar vir dié...

Heffing sal sojaboonbedryf ‘n hupstoot gee

March 2018 VALERIE CILLIERS, SA Graan/Grain medewerker ‘n Teling-en-tegnologieheffing kan eersdaags op sojabone gehef word om die negatiewe impak van teruggehoue saad op die bedryf teen te werk. Hoewel produsente in die eerste jaar al R65/ton...

Effektiewe strategie teen Russiese koringluisskade

March 2018 DR ASTRID JANKIELSOHN, LNR-Kleingraan, Bethlehem Russiese koringluis kom voor in al die lande waar koring op groot skaal verbou word en het die potensiaal om plaagstatus te bereik – met enorme ekonomiese verliese as...

Wat bepaal die produsenteprys?

February 2018 Luan van der Walt, landbou-ekonoom, Graan SA Die plaaslike grondboonmark was die afgelope paar jaar uiters wis­selvallig – hoofsaaklik as gevolg van die wisselvallige weerstoestande wat die afgelope twee tot drie jaar in die...

Só lyk kanolaproduksie en verbruikstendense oor tyd

February 2018 LUAN VAN DER WALT, landbou-ekonoom, Graan SA Kanola is een van die kleiner wintergewasse wat in Suid-Afrika verbou word, wat boonop nie so alombekend onder die algemene publiek is nie. Tog speel kanola ‘n...

LATEST EDITION