Gunstige mikrobes in volhoubare landbou
July 2018
OWEN RHODE, LNR-Graangewasse, Potchefstroom
Voedeselproduksie moet teen 2050 verdubbel om die groeiende wêreldbevolking te kan voed. In die navorsingsomgewing word daar terselfdertyd voorgestel dat daar ‘n afname in die gebruik van anorganiese kunsmis en...
Fertasa-kongres fokus op TOEKOMS van kunsmis
July 2018
CORNÉ LOUW, senior ekonoom, Graan SA
Die Fertilizer Association of Southern Africa (Fertasa) het hierdie jaar op 19 April hul 58ste jaarkongres in Kempton Park gehou. Die kongres is besonder goed bygewoon en het...
Graanvoorraad en beskikbaarheid
June 2018
Deur die loop van die bemarkingseisoen word voortdurend verwys na die produksie, verbruik en voorraadvlakke van graan. Dit is, onder andere, die belangrikste fundamentele aspekte wat rolspelers in die bedryf in gedagte hou...
GOSA is breëbors oor bedryf én produsente se effektiwiteit
June 2018
JOHAN SMIT, namens GOSA
'n Geskatte meer as 20 miljoen ton graan- en oliesadevoorrade is in die 2017-seisoen effektief deur die Graanhanteringsorganisasie (GOSA) se lede hanteer. Diepsee-uitvoere het sowat 2 miljoen ton beloop, waarvan...
Die belangrikheid van produsentbeheerde besighede
June 2018
LIZE MORRIS, SA Graan/Grain medewerker en 'n Meesterstudent aan Kovsies; artikel in samewerking met Graan SA geskryf
Die landbousektor het al heelwat fases van verandering deurgegaan: In die verlede het produsente nie regtig nodig gehad om...
OORDRAGVOORRAAD: Sal logistiek en stooropsies dit hou?
June 2018
MARIANA PURNELL, hoofbestuurder, Agbiz Grain
Daar is ‘n mate van optimisme in die Suid-Afrikaanse mieliemark na aanleiding van goeie reënval gedurende April. Die Verenigde State se Departement van Landbou (USDA) het sy vorige skatting...
Wintergraansaadpryse vir nuwe seisoen bekend
March 2018
Altesaam sewe nuwe koring- en twee nuwe garskultivars betree hierdie seisoen die kommersiële mark.
Keuse van kultivar is belangrik om die produksierisiko tot ‘n minimum te beperk. In hierdie artikel word die jongste saadpryse...
Targeted breeding technologies – the way of the future
March 2018
DR SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain, Bethlehem and DR DIRK SWANEVELDER, ARC-Biotechnology Platform, Onderstepoort
A modern era of targeted crop breeding is upon us. Traditional plant breeding aims to change traits/genes in a specific crop...
Target-site herbicide resistance in ryegrass: A three-year summary
March 2018
HESTIA NIENABER and DR SCOTT SYDENHAM, ARC-Small Grain, Bethlehem
Ryegrass is the predominant grass weed species occurring in the small grain production areas of the Western Cape. Ryegrass is genetically highly variable and can...
Saadkwaliteit en sertifisering onder die vergrootglas
March 2018
KOBUS VAN HUYSSTEEN, tegniese beampte, SANSOR
Sedert die vorige oes is al die beste praktyke moontlik gevolg en voorbereidings getref om volgende jaar selfs ‘n groter, beter oes te behaal – daardie rekordoes waarna...