Die gebruik van “gesonde verstand”-beginsels vir die bestuur van grondsuurheid

July 2015 PIETER HAUMANN, voorheen van Grasland Ondernemings en direksielid van Fertasa Daar bestaan enkele aspekte rondom grondsuurheid en bekalking wat tot verwarring en konflik kan lei. Land boukundiges in die Hoëveld se droëlandgraanproduksiegebiede gebruik merendeels...

Bewaringsboerdery: Organiese materiaal – die basis van grondkwaliteit

July 2015 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse Bewaringsboerdery het voor- en nadele. Een van die belangrikste voordele wat dit vir boerdery as ‘n besigheid in hou, is die kleiner belegging in trekkers en implemente. Trouens, ‘n...

Bemesting: Wanneer is hoeveel nodig?

July 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Vir enige gewas om optimaal te produseer, moet die nodige bemestingstowwe altyd op die regte tye beskikbaar wees. Watter bemestingstowwe is dus die belangrikste, hoe werk hulle en wanneer...

Bemesting van mielies — waar, wanneer en hoekom?

July 2015 ANDRÉ LABUSCHAGNE en KOBUS VAN ZYL, landboukundiges: Omnia Kunsmis Met die onlangse droogtes en swakker opbrengste asook die koste-knyptang wat al hoe harder knyp, is produsente gedwing om elke dag meer effektief te wees...

Die verwerking van mielies tot meel van nader bekyk

June 2015 LUTER PRETORIUS, kwaliteitskontrolebestuurder: Afgri Witmieliemeel is sinoniem met Suid-Afrika. Vir die meeste mense in die land verwys dit heel moontlik na spierwit mieliepap, gaargemaak na eie keuse. Verskillende metodes van gaarmaak vereis verskillende produkte...

Data mining opens up new possibilities for identifying maize crop quality trends

June 2015 CORINDA ERASMUS, STEPS Science Training and WIANA LOUW, general manager: Southern African Grain Laboratory What is data mining? Data mining is the practice of examining large pre-existing databases with the objective to generate new...

Kapitaalwinsbelasting: ‘n Realiteit

May 2015 HESNA RHEEDER, assosiaat direkteur, PricewaterhouseCoopers en GERT NEL, konsultant, PricewaterhouseCoopers Kapitaalwinsbelasting is reeds vanaf 1 Oktober 2001 ‘n realiteit in Suid-Afrika en word bereken volgens die bepalings van die Agtste Bylae van die Inkomstebelastingwet....

Financing – a partnership between the producer and the financier – especially during hard...

May 2015 ERNST JANOVSKY, head: Absa AgriBusiness Will the 2014/2015 drought have the negative effect on agriculture that everybody predicts? Particularly if one takes into consideration that the financial position of producers has improved substantially over...

Boedelbelastingbeplanning deur die gebruik van verskillende ondernemingsvorme

May 2015 HESNA RHEEDER, assosiaat direkteur, PricewaterhouseCoopers en GERT NEL, konsultant, PricewaterhouseCoopers Vir boedelbeplanning is die besparing van belasting ‘n belangrike oorweging en is die oogmerk om die potensiële belastingaanspreeklikheid van die erflater en erfgename so...

Begrotings vir koring en kanolavertakkings bestudeer

May 2015 PIERRE LAUBSCHER, FRANCOIS HUMAN en WYNAND HEUNIS, landbou-ekonome, Overberg Agri Vir volhoubare kleingraanboerdery in die Wes-Kaap, is die volg van ‘n goeie wisselboustelsel ‘n voorvereiste. Só ‘n wisselboustelsel bestaan gewoonlik uit koring, lusern of...

LATEST EDITION