Hoe word koringopbrengs deur Russiese koringluis beïnvloed?

September 2015 ASTRID JANKIELSOHN, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Daar is baie faktore om in ag te neem wanneer daar gekyk word na die verwagte opbrengs van ‘n gewas. Een van hierdie faktore is skade deur insekte wat die...

Haelskade en die voorkoms van stam- en kopvrot by mielies

September 2015 MARYKE CRAVEN en BRADLEY FLETT, LNR-Instituut vir Graangewasse Hael is ‘n realiteit waarmee alle produsente ongelukkig moet saamleef. Die vernietigende aard van hierdie natuurlike verskynsel, is gewoonlik duidelik bespeurbaar in die verslete blare, gekneusde...

Geintegreerde onkruidbestuur is presisie-onkruidbeheer

September 2015 CHARLIE REINHARDT, buitengewone professor in Onkruidwetenskap, Universiteit van Pretoria en dekaan: Villa Academy "Presisieboerdery” is ‘n slim konsep, veral waar dit gemik is op die versekering van effektiewe, winsgewende landbouproduksie. “Presisie” verwys na die verfyning...

Blaarmyners op koring en gars – waar is biologiese beheer?

September 2015 GODDY PRINSLOO, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Blaarmynervliegies wat koring en gars aanval, is van inheemse oorsprong (Foto 1). Dit beteken dus dat hulle onder biologiese beheer moet wees waar hulle algemeen in die natuur voorkom. Die...

Biologie, babas, biotipes en biobeheer by plantluise — hoe pas alles in mekaar?

September 2015 JUSTIN HATTING, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Kleingrane, soos koring, gars en hawer, dien as ’n belangrike voedselbron van plantluise, wêreldwyd. In Suid-Afrika word koring deur soveel as ses plantluisspesies as ‘n voedselbron gebruik. Hierdie plantluise sluit...

Pasop: Die som van klein foutjies kan baie groot raak

August 2015 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Op baie plase is daar soms te veel of soms te min insette, terwyl daar egter reg bestel is. Waar lê hierdie fout? Baie van die afwykings kan verklaar...

Laat presisieboerderytegnologie vir jou werk en jou nie grys hare gee nie

August 2015 ETIENNE NEL, Senwes Presisieboerdery Vandag vorm tegnologie ‘n integrale deel van landbou, maar in besonder ook vir saaiboerdery. Presisieboerderytoerusting kan vinnig dividende uitbetaal, maar kan ook lei tot groot frustrasie indien dit nie reg...

Kom ons wring krag uit ons Trekkerbelegging

August 2015 LOUIS LAGRANGE, landbouingenieur: Universiteit van die Vrystaat 'n Landbouer se belegging in trekkers moet optimaal benut word, nie net in terme van die hoeveelheid ure wat dit werk nie, maar veral ook hoe doeltreffend...

Common soil preparation mistakes

August 2015 NERISSA HECHTER, marketing manager: Radium Engineering Since the effect of soil preparation occurs under the soil, it is very difficult to detect faults. Normally a producer will only experience a drop in yield and...

Kunsmis: Goed of sleg vir mikrobiese gemeenskappe en erdwurms?

July 2015 CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse Tot onlangs nog is slegs gefokus op die fisiese en chemiese aspekte van grondkunde, maar nie op die biologiese aspekte nie. Erdwurms en grondmikroörganismes is egter baie belangrike rolspelers...

LATEST EDITION