ONKRUIDSAAD – ‘n suksesstorie
March 2017
ELBÉ HUGO, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Voortplanting is een van die belangrikste funksies van enige biologiese organisme. Onkruide is een van die suksesvolste plantspesies in terme van saadvermeerdering en -verspreiding.
Alhoewel die meeste onkruidspesies slegs...
Irrigation wheat cultivars you can rely on
March 2017
KIM COETZEE and PETRUS DELPORT, ARC-Small Grain Institute, Bethlehem
The 2015 season was one of the most challenging production seasons for South African irrigation wheat producers. Soaring temperatures during the critical grain filling period...
Hoëtegnologiekultivars versus konvensionele staatmakers
March 2017
ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain
SA Graan/Grain het met ‘n paar produsente gesels om uit te vind of produsente deesdae neig om terug te beweeg na die konvensionele, ou staatmaker-kultivars met minimum insette...
Hoë opbrengs in goeie en swak seisoene
March 2017
ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem
Die LNR-Kleingraaninstituut (LNR-KGI) het ‘n nuwe droëlandkultivar vir die Vrystaat geregistreer wat hoë opbrengs en graankwaliteit in goeie en swak seisoene verseker.
Die vrystelling van Kubetu is deel van die LNR-KGI...
Heffings bevorder teelprogramme vir selfbestuifde gewasse
March 2017
AWIE COETZEE, SA Cultivar and Technology Agency NPC
Rolspelers in die koring-, gars- en sojaboonbedryf het besef dat telers en saadmaatskappye wat saad van selfbestuifde gewasse verkoop, nie in alle opsigte ‘n billike opbrengs...
Gesonde grond, vol lewe, vir volhoubare gewasproduksie
March 2017
OWEN RHODE en CHARNÉ MYBURGH, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Grondgehalte neem die fisiese, chemiese en biologiese eienskappe van grond in ag. Grondbestuurspraktyke, soos bewaringslandbou, wat grondgehalte bevorder, kan ʼn bydrae lewer om gewasopbrengste en...
Bewaringslandbou vereis ‘n hoër mieliestand
March 2017
ANDRÉ NEL, onafhanklike akkerboukundige en HENDRIK SMITH, bewaringslandboufasiliteerder: Graan SA
Plantestand kan ‘n groot invloed op die opbrengs van ʼn gewas hê. ‘n Té lae stand het tot gevolg dat individuele plante gewoonlik baie...
Riglyne vir grondboonkultivars onder besproeiing
February 2017
LOUREINE MULLER, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom
Grondboonproduksie gaan gepaard met baie vrae wat deur die produsent gevra moet word, soos watter kultivar en tipe grond die geskikste gaan wees om die hoogste opbrengs te...
Maak die verbouing van grondbone ekonomiese sin?
February 2017
PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker
ʼn Groot aantal produsente beweeg weg van of oorweeg nie die verbouing van grondbone nie. Daar is verskeie redes wat aangevoer word waarom produsente die verbouing van grondbone staak...
Kanolakultivarevaluasie in die Wes-Kaap
February 2017
PIET LOMBARD, LISA SMORENBURG en JOHANN STRAUSS, Navorsings- en Tegnologie-ontwikkelingsdienste, Wes-Kaapse Departement van Landbou
Kanola is ‘n relatiewe jong gewas in die Wes-Kaap. Die eerste evaluering van die gewas is in 1994 deur die...