Skedulering – besproeiing se belangrikste inset
Die belangrikste faktor wat opbrengs en kwaliteit beïnvloed onder besproeiingstoestande, bly na al die jare steeds waterskedulering.
In die skematiese voorstelling (Figuur 1), wat die GWK-span in sy benadering tot presisieboerdery volg, kan duidelik gesien...
Hoeveel kos dit om ‘n mm te besproei?
Besproeiingskoste word deur ’n paar hooffaktore beïnvloed, naamlik:
die ontwerp van die stelsel met die pompe, damme
en die besproeiingstelsel;
elektrisiteitskoste van die stelsel; en
die herstelwerk aan die stelsel.
Een van besproeiingsboerdery se grootste...
Doeltreffende waterbestuur by mielies
Besproeiing dra wêreldwyd grootliks tot voedselsekerheid by en hoewel die totale besproeide oppervlakte van Suid-Afrika relatief klein is, speel besproeiing ook hier ’n baie belangrike rol om verhoogde produksie te verseker.
Ons woon egter in...
Estimating irrigated area and water use from REMOTE SENSING DATA
October 2018
DR GERHARD BACKEBERG, executive manager: Water Utilisation in Agriculture, Water Research Commission
The estimations of the area of irrigated crops in South Africa are currently outdated and vary greatly. Various assessments since 1990 documented...
Gee ou spilpunte NUWE lewe
October 2018
LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan
Volgens ’n artikel op fin24.com het Justin Spratt, sakebestuurder van Internet Solutions, gesê ’n mens moenie huiwer om ’n goeie idee na te boots nie. Jy hoef dus nie die wiel te herontwerp...
Presisieboerdery maak sin vir besproeiing
Die alombekende gesegde “meet om te weet” verduidelik die uitkomste van ’n presisieboerderystelsel baie goed. Presisieboerdery is sonder twyfel die toekoms van die Suid-Afrikaanse landbousektor en dit word tot ’n groot mate alreeds deur...
Irrigation cultivars– the new kids on the block
2020 is slowly, but surely, coming to an end and it will definitely be a year to remember. Despite all the challenges brought about by the COVID-19 pandemic, the ARC-Small Grain has still been...
Besproeiing: Nie ’n vinnige manier om geld te maak nie
Die uitdrukking “’n boer maak ’n plan” tref die kol met die Bruwers van Genade-boerdery. Hierdie pa-en-seuns-span het telkemale al bewys dat hulle self ’n plan maak om hul besproeiingsboerdery gladder te laat verloop....
Ultra-precision ground truthing of soil properties now a REALITY
October 2018
DIANDRA STEENEKAMP, head, Department QGIS, LINDI SMIT, directing manager and ROELOF SMIT, head of marketing, Van's Lab
It is very important to conserve soil and water resources in South Africa, since there is no...
Produksiekoste: Gróót prysstygings in insette op pad
Deel 2 – besproeiing
Met planttyd wat stadig maar seker nader kom, moet daar weer somme gemaak word om die winsgewendheid van somergraangewasse met mekaar te vergelyk. Die ontleding van bruto marges is ’n algemene...