Gee ou spilpunte NUWE lewe
October 2018
LOUISE KUNZ, SA Graan/Grain redaksiespan
Volgens ’n artikel op fin24.com het Justin Spratt, sakebestuurder van Internet Solutions, gesê ’n mens moenie huiwer om ’n goeie idee na te boots nie. Jy hoef dus nie die wiel te herontwerp...






