Our grain producers did not just give up during the drought

April 2016 JANNIE DE VILLIERS, CEO One issue that was conspicuous for me during this year's Grain SA Congress, was that our grain producers have definitely not given up during the drought. They discuss the future,...

Ons graanprodusente het nie tydens die droogte gaan le nie

April 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder Een ding wat by vanjaar se Graan SA Kongres vir my uitgestaan het, was dat ons graanprodusente beslis nie tydens die droogte gaan lê het nie. Hulle praat oor...

Die donderslag

April 2016 Beste Grootneef, Buurman kom leun anderdag oor die heining. Hy vertel toe van die groot blits en hoe dit sy lewe verander het. Hy sê dit was so half drie die Sondagmiddag. Alles was stil...

Nou waarheen nou?

March 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek kom nou die dag op 'n deel in die Bybel af waar die volk Israel vir die Here sê: "Ons weet nie wat om te doen nie." My gedagtes...

As vetkerse verlep

March 2016 Beste Grootneef, Die droogte en hitte maak vanjaar van mens en dier ‘n olyfboom. Jy moet diep delf om te oorleef. Selfs die vetkerse staan en verlep. Toe ek vanmiddag by die huis instap, staan...

Toe val die rand die aarde mis

February 2016 Beste Grootneef, My samjoor in die Army was, om dit sagkens te stel, ‘n rowwe diamant: Wilder as die wildtuin; stil, soos ‘n landmyn. Maar as hy eers vlam gevat het, het selfs die...

A trip to break your heart

February 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The incessant heat and messages from our grain producers during the December holidays compelled me in the first week of January to get into my car to personally find...

Hou die lemme skerp

January 2016 Beste Grootneef, Ou Neef, vanmiddag laat het ‘n buitjie reën by die bure verbygetrek. Ons kon die reën op die oostewind ruik, maar by ons is dit nog steeds bitter droog. Miskien kry ons...

Die jaar van saamstaan om die bult uit te stap

January 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Voor ek begin skryf het aan dié hoofartikel, het ek gaan naslaan wat ek alles in Januarie 2015 gereken het aandag moet kry en wat deurslaggewend sou wees. Het...

‘n Jaar van interne ondersoek

December 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Die jaar is op sy rug. 2015 sal in die annale opgeteken staan as seker een van die droogste jare ooit. Dit was droog in die noorde en in...

LATEST EDITION