Oom Blade se tuit

December 2015 Beste Grootneef Die dae rek nou bene na die jaareinde met die soelheid van lang somersdae. Tyd loop soos water deur die uurglas. Dit is al amper weer Krismis! En wat ‘n jaar was dit...

An internal investigative year

December 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The year is on its back. 2015 will certainly go down in the annals as one of the driest years ever. It was dry in the north and in...

2015 filled with challenges

January 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The December holiday period for me is a time of reflection on where I am with regard to various aspects of my life and to take a view of...

Dinge is aan die verander

November 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek het ‘n klompie jare gelede ‘n boek gelees oor leierskapstyle in tye van verandering. Die skrywer (Alan Roxburgh: Crossing the bridge) het baie moeite gedoen om te verduidelik wanneer...

Die horingroete

November 2015 Beste Grootneef Buurman sê hy was so kwaad vir die Bokke toe hulle teen die Japannese vasgeval het, hy het sommer twee bladsye uit sy Facebook geskeur. Hy sê ook die Bokke sou nog verder verloor...

Wat is die nuwe soort normaal?

October 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO Ek sit en tob oor waaroor ek dié maand moet skryf. Daar is ‘n varsheid in die lug en ten spyte van al die slegte voorspellings vir die seisoen,...

Jan Wilkens kom

October 2015 Beste Grootneef Ou Neef, kan jou onthou hoe dit was om na ‘n ding uit tesien? Soos om ‘n naglyn in die vlei uit te sit vir ‘n vet baber. Daardie nag slaap jy...

Spaan se trein

September 2015 Beste Grootneef Ou Neef, dit klink of die Spaanse trein gaan sit. Dis nou in die Daspoorttonnel. En die Du Toitsklooftonnel. Eintlik klink dit of die nuwe treine oral gaan sukkel om in te...

Has our country turned into an armed robbery scene?

September 2015 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder/CEO The other day I took time to read an article by Dawie Roodt in which he related his experience of the tragedy of an armed robbery in his house;...

Wie is nommer 16 (en 17)?

August 2015 Beste Grootneef Kyk, teen dié tyd weet ons almal wie is nommer een! Maar almal wonder nog wie is nommer 16 en 17! Ou Neef, kan jy glo, een soetkys vol note uit die Suidland...

LATEST EDITION