Fasten your seat belt,relax and enjoy 2023
Every challenge is an opportunity, or so the saying goes, but sometimes in the midst of a crisis it is difficult for us to focus or concentrate on that. We have known – actually...
Maak vas jou veiligheidsgordel, ontspan en geniet 2023
Alle uitdagings bring geleenthede is die sêding, maar soms is dit vir ons midde-in die krisis moeilik om daarop te fokus of te konsentreer. Ons weet – eintlik al vir ’n rukkie – dat...
Peace and quiet needed to produce food
We all know that proper and careful management and responsibility, especially in a public context, are not at all among South Africa’s strong points. That is why any talk or suggestion of regulation of...
Rus en vrede nodig om voedsel te produseer
Ons weet almal dat behoorlike en sorgvuldige bestuur en verantwoordelikheid, veral in ’n publieke konteks, glad nie van Suid-Afrika se sterkpunte is nie. Daarom dat enige sprake of suggestie van regulering van markte die...
Food security – between a rock and a hard place
Over the past few months, we have been writing and warning about the unfavourable and risky situation with inflation, specifically food inflation. The dark clouds of rocketing farm input prices have been the topic...
Voedselsekerheid – vasgevang tussen hamer en aambeeld
Oor die afgelope paar maande het ons geskryf en gewaarsku oor die ongunstige en riskante situasie betreffende inflasie, spesifiek voedselinflasie. Die donker wolk van stygende plaasinsetpryse word selfs langer al bespreek en is deels...
It is not what you look at, but what you see …
C Louis Leipoldt said that October was the most beautiful month – with clear days, green evenings and the blue sky above. You may be looking at various scenes of nature, a successful harvest,...
Dis nie waarna jy kyk nie, maar wat jy sien …
C Louis Leipoldt sê juis Oktober is die mooiste, mooiste maand – met helder dae, groen aande en die bloue hemel daarbo. Jy kyk dalk na verskeie natuurtonele, ’n suksesvolle oes, die kom en...
Winds of change
September is a very busy and important month on the grain calendar. As the winds in the interior started blowing again promptly in August this year, we look forward with hope and expectation to...
Winde van verandering
September is ’n bitter besige en belangrike maand op die graankalender. Soos die winde dié jaar weer stiptelik in Augustus in die binneland begin waai het, sien ons met hoopvolle verwagting uit na ’n...