Little has really changed in the last 50 years

Has so much really changed in die last 50 years, I wondered the other day. We are living in an era where the tempo of change is constantly increasing, especially over the past two...

Min het werklik in die laaste 50 jaar verander

Het daar dan werklik so baie in die laaste 50 jaar verander, wonder ek die ander dag. Ons leef in ’n era waar die tempo van verandering voortdurend toeneem, veral die afgelope twee jaar....

Profitability; influence still our target

On several occasions over the past few months, we have repeatedly confirmed that the main focus of Grain SA is the profitability of grain and oilseed producers – with our aim being to support...

Winsgewendheid; invloed bly ons teiken

By verskeie geleenthede die afgelope paar maande het ons telkens bevestig dat die hooffokus van Graan SA die winsgewendheid van graan- en oliesaadprodusente is – met ons doel om dit te help bevorder om...

The luxury of ceteris paribus

And so, the next event came, causing new shocks and uncertainty. It was probably not much different in the past, but I am convinced that the waves are systematically coming in faster and faster....

Die luuksheid van ceteris paribus

En so is dit toe die volgende gebeurtenis wat nuwe skokke en onsekerheid bring. Dit was seker nie veel anders in die verlede nie, maar ek is oortuig dat die golwe net stelselmatig al...

Geared for the new season

As times and needs change, it is necessary to make adjustments within organisations and businesses from time to time to ensure that the focus is right and that the teams are adequately equipped to...

Gerat vir die nuwe seisoen

Soos tye en behoeftes verander, is dit van tyd tot tyd nodig om aanpassings binne organisasies en besighede te maak om te verseker die fokus is reg en dat die spanne voldoende toegerus is...

Blended financing may do the job

The new year is in full swing and, like every year, soon everyone will not believe how fast time is flying. What an exceptional year we are experiencing! I am so grateful and happy...

Gemengde finansiering straks die antwoord

Die nuwe jaar is volstoom aan die gang en soos elke jaar gaan almal kort voor lank nie kan glo hoe vinnig die tyd vlieg nie. Wat ’n uitsonderlike jaar beleef ons nie! Vir...

LATEST EDITION