Progessing from subsistence to profit
To the Grain SA/Standard Bank Smallholder Farmer of the Year for 2022, Joseph Tuelo Mokaleng (54), agriculture means life. He grew up in a rural area where the community was dependent on agriculture to...
Namens ’n vriend
Beste Grootneef
Hopelik, wanneer jy hierdie briefie lees, het die eerste somerreën al geval. Die Augustus-winde het tot in Oktober gewaai – tot lank na oom Paul se verjaarsdag. Die veldbrande het soos stoomtreine deur...
Expert advice and passion
Phillip (Flip) Manoto (46) is the new Grain SA/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year. He received his award on 21 September at the Day of Celebration, Grain SA’s event where...
Die misverstand
Beste Grootneef
Kyk, misverstande het al die verloop van die mensdom se hede en toekoms verander. Sommige misverstande is selfs vir ewig in klip geëts. Soos die grafsteen wat lees: “Hier rus tant Meraai, links...
Oom Tewie se klipstapel
Beste Grootneef
Ons dorpie is klein, stowwerig en vaal. Maar dit het van die beste slaggate in die Vrystaat! As die westewindjie waai, kom die geurtjie van die verstopte rioolplaas deur die agterdeur. Dié word...
A call of duty became a passion
Like many other young people who consider farming as menial and hard work, Phutheho Tsephe (33) had no desire to farm. After completing his schooling, he studied information technology at PC Training and Business...
In die skadu van ’n reus
Beste Grootneef
Om te ruil is mos in ons bloed. Dit kom van die voorgeslagte af. Twee guldens vir tien tulpe. Of een swyn vir tien mudsakke gars. Wat van ’n passaat met ’n skuit...
‘What we are doing is making a difference’
One of the finalists in the Potential Commercial Farmer of the Year category of Grain SA’s Farmer of the Year competition, is Tamsanqa Raphael Masuku (74). He farms with his wife, Nonhlahla (72), on...
Dit is koud op Mars
Beste Neef
Junie en Julie se skraal wintersdae het die koue diep laat byt. Soggens was daar ’n yslagie oor die krippe wat eers na tien in die oggend skietgegee het. Die suidewind, al die...
Proper preparation prevents poor performance
‘Be always prepared to face the unexpected, because it is your ability to deal with the circumstance that determines your capability.’ These words by Rajiv Rain, chairman of GQG Partners, an independent asset management...