ʼn Spaarbussie vol tyd

Beste Grootneef Met die eerste lewenslig word elke mens met ’n spaarbussie vol tyd gebore. Dis een van daardie onverklaarbare wonders, want tyd in daardie spaarbussie is verniet, met genade as kapitaal en lewensdae as...

A caregiver who is a true inspiration

The 2022 Grain SA/Absa/John Deere Financial Subsistence Farmer of the Year, Vinah Khuphukile Mazibuko (62) from KwaZulu-Natal, became aware of the importance of agriculture when she was in her twenties. She observed how families...

Voorspoed vir die nuwe jaar

Beste Grootneef Op hierdie Oukersdag het ligte reën van vroegmiddag al neergestuif. Die lande is lekker nat en die mielies ’n mooi donkergroen, bykans al ’n voet of wat uit die grond uit. Dit was...

Progessing from subsistence to profit

To the Grain SA/Standard Bank Smallholder Farmer of the Year for 2022, Joseph Tuelo Mokaleng (54), agriculture means life. He grew up in a rural area where the community was dependent on agriculture to...

Namens ’n vriend

Beste Grootneef Hopelik, wanneer jy hierdie briefie lees, het die eerste somerreën al geval. Die Augustus-winde het tot in Oktober gewaai – tot lank na oom Paul se verjaarsdag. Die veldbrande het soos stoomtreine deur...

Expert advice and passion

Phillip (Flip) Manoto (46) is the new Grain SA/Absa/John Deere Financial New Era Commercial Farmer of the Year. He received his award on 21 September at the Day of Celebration, Grain SA’s event where...

Die misverstand

Beste Grootneef Kyk, misverstande het al die verloop van die mensdom se hede en toekoms verander. Sommige misverstande is selfs vir ewig in klip geëts. Soos die grafsteen wat lees: “Hier rus tant Meraai, links...

Oom Tewie se klipstapel

Beste Grootneef Ons dorpie is klein, stowwerig en vaal. Maar dit het van die beste slaggate in die Vrystaat! As die westewindjie waai, kom die geurtjie van die verstopte rioolplaas deur die agterdeur. Dié word...

A call of duty became a passion

Like many other young people who consider farming as menial and hard work, Phutheho Tsephe (33) had no desire to farm. After completing his schooling, he studied information technology at PC Training and Business...

In die skadu van ’n reus

Beste Grootneef Om te ruil is mos in ons bloed. Dit kom van die voorgeslagte af. Twee guldens vir tien tulpe. Of een swyn vir tien mudsakke gars. Wat van ’n passaat met ’n skuit...

LATEST EDITION