GSA vereer uitnemendheid in SA-landbou
Graanproduksie is ’n noodsaaklike rat in Suid-Afrika se landboumasjien – dit onderhou lewensbestaan, verseker voedselsekerheid en lewer ’n beduidende bydrae tot die ekonomie. Vir 23 jaar is Graan SA se Graanprodusent van die Jaar-toekenning...
Orion is terug
Beste Grootneef
Vanoggend vroeg, net voor sonop, het Orion kom dagsê. ’n Helder konstellasie aan die oosterkim, vol belofte van die somer wat op pad is. Orion, die jagter, en Taurus, die bul, in ’n...
SUCCESS BEGINS WITH THE FIRST STEP
Colin Powell, an American statesman, diplomat, and army officer, once said: ‘A dream doesn’t become a reality through magic; it takes sweat, determination, and hard work.’ Mandla Enos Nkosi (52), a finalist in the...
Voertuigbedryf bied blink loopbaankanse
Enige koper van ’n voertuig is opgewonde wanneer die nuwe wiele afgelewer word. Min van ons dink egter aan die groot personeelstruktuur in die kleinhandelbedryf vir voertuie wat bydra tot hierdie opgewondenheid.
Ek het met...
Passion and knowledge lead to success
Being nominated as one of the three finalists in the 2024 Potential Commercial Producer of the Year competition is a career highlight for Alfred Gondo (33). This young producer from the Middelburg region in...
’n Nuwe seisoen
Beste Grootneef
Die jaar kantel deur die winter na ’n nuwe seisoen met die son wat soggens al hoe vroeër kop uitsteek. Die winter is straf vanjaar, met sneeu en ryp wat oor die binneland...
FARMING IS THIS FINALIST’S PASSION
Dieketseng Gladys Mahlelehlele (38) studied for a BA Communication degree, but in her third year decided to rather follow in her father’s footsteps as her business was already showing growth. Her passion for farming...
Die winter van 2024
Beste Grootneef
Die wintermaande het stilweg aangebreek met herfsdae wat al hoe korter geword het en ’n sonnetjie wat al hoe yler geskyn het. Die 1ste Junie het die kwik in die Vrystaat steeds tussen...
EX-POLICEMAN trains young aspiring producers
Nkosinathi Duncan Hadebe (61), the 2023 Grain SA/Landbank Smallholder Farmer of the Year, was a policeman before becoming a producer. When he neared retirement, he realised that he had to think of a way...















