Spotprent Julie 2025
Die Minister van Landbou se herroeping van die aanwysing van Leaf Services om graderingsinspeksies op graan en graanprodukte in die land uit te voer, word as ’n belangrike mylpaal gesien. Graan SA het sy...
Jacobsbaai se skilderklippies
Beste Grootneef
Jacobsbaai is bykans so ver wes as wat ’n mens met ’n motorkar kan ry. Dit is ’n versameling van vyf baaitjies wat wag vir die gety om in te kom en weer...
This ‘lion’ is farming successfully now
Being a farmer offers Hlaleli Joseph Khlaleli (52) the opportunity to fulfil his big desire to contribute to food security. He also dreams of creating more job opportunities by growing his farming enterprise. He...
Spotprent Junie 2025
Die 57ste NAMPO Oesdag is suksesvol met ’n rekordbywoning van 87 191 besoekers, 377 vliegtuie en 69 helikopters aangebied. Meer as 900 uitstallers het vir moeë voete gesorg, maar die kosstalletjies en bedrywighede soos...
ʼn Kolletjie hoop
Beste Grootneef
Die herfs het haar met roesbruin blare in die laning bome kom tuismaak, met ’n oggendsonnetjie wat al hoe later kop uitgesteek het. En toe plotseling – ’n vars suidewindjie wat verklap dat...
A farmer needs the courage to persevere
If there is one thing that Shadrack Mbele (56) has learned since he started
farming, it is the importance of perseverance and adaptability as a farmer. With farming being inherently exposed to various challenges –...
UIT DIE Woord
Ons lees in die Bybel dat as jy iets nodig het of wil hê, dat jy daarvoor moet bid. Jesus het in Lukas 11:9-10 gesê: “Bid, en vir julle sal gegee word; soek, en...
Om vas te sit
Beste Grootneef
Die Voortrekker-gene loop nog diep in die meeste van die Suidlanders. Vandat die grense na die noorde weer oop is, het vele die roetes daarheen met ’n 4x4 en ’n sleepwa verken. Zambië,...
A MENTOR WHO SHAPED A WINNER
Martin Botha finds great joy in training developing farmers and watching their progress – especially when they achieve good results. One such farmer, who has been particularly exciting to mentor, is Alfred Gondo, who...















