EX-POLICEMAN trains young aspiring producers
Nkosinathi Duncan Hadebe (61), the 2023 Grain SA/Landbank Smallholder Farmer of the Year, was a policeman before becoming a producer. When he neared retirement, he realised that he had to think of a way...
’n Sleutelkloof
Beste Grootneef
In my jong dae toe ons nog jonk en mooi was (nou net mooi), was ek ’n geëerde lid van die Amsterdamhoek Hiking and Drinking Club. Die Amsterdam, synde ’n skip afkomstig uit...
Formidabele boervrou wat haar man kan staan
Mei se held: Celeste van der Merwe
Celeste van der Merwe boer naby Reitz in die Oos-Vrystaat. Sy is deur Tiani Claassen, wat saam met haar man, Neil (Graan SA-raadslid), ook by Reitz boer, genomineer...
Farm with your whole heart
‘Never give up, no matter what life throws at you.’ This is the life motto of Jan (Oujan) Masiu (63) who farms near Senekal in the Eastern Free State. Even though challenges like the...
Liefdefontein
Beste Grootneef
’n Plaas se naam is nie net ’n plek nie – dit bied ook ’n stukkie emosie wat deur die eerste inwoner wat daar gewoon en gewerk het, ervaar is. Welgegund, Blydschap en...
Weerprofeet ’n held in baie se oë
April se held: Johan van den Berg
Môre se weer en môre se reën bepaal baie produsente se aksies – en welvaart. Produsente wil weet hoe die seisoen gaan uitdraai, want hulle beplan en bestuur...
Use the KNOWLEDGE you acquire to improve
While the young Kopano Lentswetshipi (35) from North West dreams of becoming a fully fledged commercial farmer, he is working hard to gain as much knowledge as possible about farming. He realises that being...
Om ’n droom te leef
Beste Grootneef
Ek gesels verlede week met ’n bekende radioman met ’n helder en soepel Engelse aksent. ’n Stem wat die handelsmerk van verskeie radiostasies en TV-programme geword het. Jy kan maar sê, ’n Engelse...
LEERGIERIGE JONGBOER DEEL GRAAG SY KENNIS
Maart se held: Danie Bester
In die 20 jaar wat Danie Bester in boerdery betrokke is, vergestalt hy die beeld van ’n jong, moderne boer – nuuskierig, leergierig, tegnologie-bedrewe en gedrewe. Bester se wetenskaplike benadering...
Knowledge leads to success
Although the farm Welgevonden in the Carolina district in Mpumalanga belongs to Joseph Shabangu, it is his brother Simon Shabangu (53) who is the crop farmer. The brothers work in a profit-share structure where...