Die misverstand

Beste Grootneef Kyk, misverstande het al die verloop van die mensdom se hede en toekoms verander. Sommige misverstande is selfs vir ewig in klip geëts. Soos die grafsteen wat lees: “Hier rus tant Meraai, links...

Oom Tewie se klipstapel

Beste Grootneef Ons dorpie is klein, stowwerig en vaal. Maar dit het van die beste slaggate in die Vrystaat! As die westewindjie waai, kom die geurtjie van die verstopte rioolplaas deur die agterdeur. Dié word...

A call of duty became a passion

Like many other young people who consider farming as menial and hard work, Phutheho Tsephe (33) had no desire to farm. After completing his schooling, he studied information technology at PC Training and Business...

In die skadu van ’n reus

Beste Grootneef Om te ruil is mos in ons bloed. Dit kom van die voorgeslagte af. Twee guldens vir tien tulpe. Of een swyn vir tien mudsakke gars. Wat van ’n passaat met ’n skuit...

‘What we are doing is making a difference’

One of the finalists in the Potential Commercial Farmer of the Year category of Grain SA’s Farmer of the Year competition, is Tamsanqa Raphael Masuku (74). He farms with his wife, Nonhlahla (72), on...

Dit is koud op Mars

Beste Neef Junie en Julie se skraal wintersdae het die koue diep laat byt. Soggens was daar ’n yslagie oor die krippe wat eers na tien in die oggend skietgegee het. Die suidewind, al die...

Proper preparation prevents poor performance

‘Be always prepared to face the unexpected, because it is your ability to deal with the circumstance that determines your capability.’ These words by Rajiv Rain, chairman of GQG Partners, an independent asset management...

Die halfvol glas

Beste Neef April was besaai met vakansiedae wat gesorg het vir kor­ter as gewone weke. April is ’n duur maand, want as die werk oor ’n vakansiedag loop, is dit double pay en basta. Nou...

The more we share, the more we grow

Luvuyo Mbutho (59) is passionate about farming – from an early age he worked with his father in the fields. He started farming on his own on 4 ha of arable land in a...

Grense

Beste Grootneef Die dae gly verby op pad na ’22 se halfjaarmerkie. Korter dae en kouer nagte vertel van die midwinter wat op pad is. Ou Neef, soms kom jy by plekke waar jy jou wydsbeen...

LATEST EDITION