SA Grain April 2016

  • All
  • FEATURED
  • FOKUS
  • GRAIN SA
  • NAMPO
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie: Beweeg saam met die tye

April 2016 GRAAN SA SE NAMPO OESDAG 2016: 17 – 20 Mei Aangebied deur Graan SA en Omnia. Vindingryke produsente kry weer geleentheid om gemodifiseerde landboutoerusting te demonstreer. Die doel van die Boerepatentekompetisie is om produsente met oorspronklike idees aan te moedig om toerusting wat deur hulle gebou is vir spesifieke aanwending of vir die […]

DIE VIERVOETIGES BY NAMPO – altyd die moeite werd om te sien

April 2016 SA Graan/Grain redaksie Of jy nou ‘n stadsjapie of ‘n plaasjapie is, ‘n besoek aan die viervoetiges sal definitief een van die hoogtepunte word tydens jou besoek aan Graan SA se NAMPO Oesdag. Die veekompleks huisves soos altyd ‘n reuse-verskeidenheid groot- en kleinvee. In die KK Animal Nutrition Beeskompleks sal jy die gebulk […]

DEEL DIE nuus oor NAMPO

April 2016 SA Graan/Grain redaksie Het jy geweet dat dit verlede jaar gedurende Graan SA se NAMPO Oesdag omtrent op sosiale media gegons het oor dié groot gebeurtenis in Suid-Afrika? Meer as ‘n miljoen Facebook-indrukke (posts and shares) van NAMPO Oesdag is gedurende NAMPO 2015 aangeteken. @GrainSA Twitter het gegroei en was deel van die top 10% […]

DAMES, beplan jou inkopie-padkaart

April 2016 SA Graan/Grain redaksie Voor die internet en Google die hoofbron van inligting geword het, is ‘n dik, geel boek nadergetrek om ‘n besigheid of bepaalde diens op te spoor. Hul klingel, “Los die voetslaan vir jou vingers, deur die die geel bladsye” het aan hulle ‘n plek besorg as een van die Top 10-klingels van […]

BOEREPATENTEKOMPETISIE – gee jou verbeelding vrye teuels

April 2016 SA Graan/Grain redaksie Hierdie jaar se Graan SA/Omnia Boerepatentekompetisie bied aan produsente die ideale geleentheid om die boer die kuns af te vra. Die kompetisie vind plaas tydens die 50ste NAMPO Oesdag (aangebied deur Graan SA) en spog met twee splinternuwe afdelings. Kennis is mag en die hoofdoel van hierdie jaar is om […]

ALLES wat jy moet weet oor NAMPO onder een dak

April 2016 SA Graan/Grain redaksie Waar kan ek oorbly tydens Graan SA se NAMPO Oesdag? Watter vervoeropsies is daar na en van NAMPO Park? Watter uitstallers gaan vanjaar by NAMPO wees? Waar kan ek vooraf my NAMPOtoegangskaartjie koop? Doen jou beplanning vooraf en kry jou antwoord op dié vrae en meer op die NAMPO Oesdag-webblad […]

AKKOMMODASIE vir elke smaak by Oesdag

April 2016 SA Graan/Grain redaksie Die NAMPO Oesdag, wat deur Graan SA aangebied word, lok elke jaar duisende besoekers na die Bothaville-omgewing. Die mense en gastehuise van Bothaville en omliggende dorpe maak dan hulle deure oop vir besoekers en uitstallers wat na dié hoogtepunt op die landboukalender stroom. Die gastehuisprojek en tentehotel is twee van […]

Goeie arbeidspraktyke en -verhoudinge in die kollig

April 2016 — Nasionale Plaaswerkersforum RITA ANDREAS, woordvoerder: Nasionale Plaaswerkersforum Gedurende die plaaswerkerstakings in 2012 en 2013 was ek op een van die plase waar die pakstoor afgebrand het. Die plaaswerkers en die eienaar was baie positief ten spyte van hul stoor wat afgebrand het. Daar het ek besef dat ons plaaswerkers nie ‘n platform […]

Kultivarkeuse en winsgewendheid van koring – op mekaar se tone of in maat?

April 2016 ROBBIE LINDEQUE, LNR-Kleingraaninstituut, Bethlehem Wêreldwyd verskaf koringprodusente noodsaaklike kalorieë. In Afrika word ‘n toename in koringverbruik verwag as gevolg van ‘n groeiende vraag na verwerkte graan produkte. Vir Suider-Afrika is kultivarkeuse dus uiters belangrik om koringverbouing winsgewend te maak en die maal- en bakbedrywe kompeterend te hou. Die verwagte toename in koringverbruik reflekteer […]

HENK MICHAU: Om bo uit te kom, is harde en slim werk, maar grootliks genade

April 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker — Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finalis Henk en Riana Michau boer sedert 1995 in die Tuinplaasomgewing – omtrent halfpad tussen Modimolle en Marble Hall, uit en uit in die Springbokvlakte. Hier het Henk dit reggekry om sy aanvanklike 100 ha grond twaalfvoudig te laat groei en hy […]

Geenbewerking kan sonneblom se kaliumopname beinvloed

April 2016 ANDRÉ NEL, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom Met geenbewerking vind stratifikasie van plantvoe dingselemente in die grondprofiel gewoonlik plaas. Van die plantvoedingselemente word deur gewasse vanuit diep er grondlae gemyn en die deel wat nie met die graan ver wyder word nie, word mettertyd in die boonste enkele sentimeter van die grondprofiel gekonsentreer. Kalium […]

Facts and fiction about GM crop safety

April 2016 WYNAND VAN DER WALT, senior partner: FoodnCropBio Consulting Biotechnology, genetic modification (GM), GM crops and foods, biosafety and risks have all become buzz words arising from polarised debates that have left many consumers and some media confused. This is not unique, it has happened to other scientific innovations as well, but none so […]

Die interessante navorsingsveld van molekulere biologie bekyk

April 2016 ANEEN SCHOEMAN, LNR-Instituut vir Graangewasse, Potchefstroom By die LNR-Instituut vir Graangewasse (LNR-IGG) se Departement Plantbeskerming is die algemene gesondheid van grane baie belangrik. Die strewe is om plantsiektes wat voorkom by wortels, krone, stamme, grane en blare doeltreffend te kan behandel en te kan voorkom. Só kan ons ‘n bydrae lewer tot voedselveiligheid […]

Die dieselprys, -heffings en -korting onder die loep

April 2016 CORNÉ LOUW, senior ekonoom: Bedryfsdienste, Graan SA Diesel maak ongeveer 12% van ‘n graan- en oliesadeprodusent se lopende produksiekoste uit. Die groothandelsprys van diesel in Maart vanjaar het op R9,58/liter gestaan – 4,2% laer as die R10/liter van verlede jaar dieselfde tyd. Van hierdie dieselprys bestaan 55% uit heffings en belastings terwyl slegs […]

Conservation agriculture: Part 25

April 2016 WAYNE TRUTER, University of Pretoria, CHRIS DANNHAUSER, Grass SA, HENDRIK SMITH, Grain SA and GERRIE TRYTSMAN, ARC-Animal Production Institute Integrated crop and pasture-based livestock production systems This article is the 25th of a series of articles highlighting a specific crop species that can play an imperative role in conservation agriculture (CA)-based crop-pasture rotations. […]

Alle komponente in ‘n boerderystelsel moet saamwerk om sukses te waarborg

April 2016 PIETMAN BOTHA, SA Graan/Grain medewerker Droogte het verseker ‘n groot impak op alle produsente. Nie net het dit ‘n finansiële implikasie nie, maar die produksiemetodes word ook baie keer in heroorweging geneem. Sommige produsente sal dit oorweeg om hulle produksiemetodes te verander. Die vraag is: Wat moet produsente produseer, hoe moet dit geproduseer […]

Suid-Afrikaanse graanbedryf staar verandering in die gesig

April 2016 SA GRAAN/GRAIN REDAKSIE Grond is die hoeksteen van volhoubare voedselsekerheid. Dít is een van die belangrikste boodskappe wat mnr Louw Steytler (voorsitter: Graan SA), tydens sy voorsittersrede by die onlangse 2016 Graan SA Kongres op NAMPO Park naby Bothaville oorgedra het. Steytler het in sy digitale boodskap bygevoeg dat enige onstabiliteit ‘n groot […]

Special contributions awarded

April 2016 Publication: April 2016 Section: Grain SA

Nuwe realiteite en leierskap in ‘n veranderde klimaat

April 2016 ALZENA GOMES, skakelbeampte: Graan SA en foto’s: ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain Graanprodusente, landbourolspelers, akademici, rege ringsamptenare en belanghebbendes het op 2 en 3 Maart by NAMPO Park byeengekom vir die jaarlikse Graan SA Kon gres. Die tema “Nuwe realiteite in ‘n veranderde klimaat”, toepaslik op ekonomiese, politieke en klimaats veranderinge, te […]

New realities … the climate is indeed changing

April 2016 — Hamish McBain JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Retired CEO of Tiger Brands, Mr Hamish McBain, is not a pro ducer but an astute businessman who has gathered a life time of experience in the trading, shipping and processing of agricultural products in the local and international arena. In considering the road ahead […]

Graan SA se Hoofbestuurstruktuur soos op 3 Maart 2016

April 2016 Publication: April 2016 Section: Grain SA

Fokus steeds om tot diens van graanprodusente te wees

April 2016 TOIT WESSELS, ledebemarking en kommunikasiebeampte: Graan SA Tydens die afgelope Kongres het Graan SA terugvoer aan lede gegee wat die resultaat van die heffingsinkomste vir die 2015/2016-seisoen betref. Alhoewel droogtetoestande oor die land heers en die meeste produsente se oeste skraal lyk, was daar steeds ‘n ongelooflike positiwiteit onder produsente en is die […]

Facing climate variability and change

April 2016 — Prof Willem Landman JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Can you, first of all, cope with variability? It is important to understand that there is a difference between climate change and climate variability.  Climate variability (veranderlikheid) has always been present and is part ofthe natural order. It describes year to year changes. These […]

Drought: Agri SA leads planning and recommendations

April 2016 — Omri van Zyl JENNY MATHEWS, SA Graan/Grain contributor Although we can learn lessons from the way people coped with the drought in the past, the playing field has changed. New challenges require new thinking and careful planning to come up with constructive recommendations.  Mr Omri van Zyl (executive director: Agri SA) puts […]

Companies who made Congress 2016 possible/Maatskappye wat Kongres 2016 moontlik gemaak het

April 2016 Grain SA expresses its heartfelt thanks to these companies who made Congress 2016 possible: Graan SA spreek sy opregte dank uit teenoor hierdie maatskappye wat Kongres 2016 moontlik gemaak het: Publication: April 2016 Section: Grain SA

Our grain producers did not just give up during the drought

April 2016 JANNIE DE VILLIERS, CEO One issue that was conspicuous for me during this year’s Grain SA Congress, was that our grain producers have definitely not given up during the drought. They discuss the future, and still dream about the future. This truly encouraged me. The pain of the drought still has to be […]

Ons graanprodusente het nie tydens die droogte gaan le nie

April 2016 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder Een ding wat by vanjaar se Graan SA Kongres vir my uitgestaan het, was dat ons graanprodusente beslis nie tydens die droogte gaan lê het nie. Hulle praat oor die toekoms en droom ook nog oor die toekoms! Dit het my só bemoedig. Daar moet steeds met die […]

Die donderslag

April 2016 Beste Grootneef, Buurman kom leun anderdag oor die heining. Hy vertel toe van die groot blits en hoe dit sy lewe verander het. Hy sê dit was so half drie die Sondagmiddag. Alles was stil en rustig soos dit op ‘n plaaswerf hoort. Met ‘n weer wat veraf gedreun het, vloerplanke wat liggies […]

Geelmielie-reekse na weste uitgebrei

March 2016 ESTIE DE VILLIERS, redakteur: SA Graan/Grain As ‘n mens na die tendens in die verdeling tussen wit- en geelmielies kyk, lê die vraag al meer aan die geel kant. Prys en opbrengs, veral in die weste, veroorsaak egter dat meer witmielies aldaar geplant word. Dit blyk dat produsente in die weste sê dat […]

Die voer van diere na die breek van ‘n langdurige droogte

March 2016 KÄTE VAN DER WALT, voedingkundige: Meadow Voere, Port Elizabeth en OCKERT EINKAMERER, Universiteit van die Vrystaat Die huidige seisoen word gekarakteriseeras een van die droogste seisoene in die afgelope 100 jaar weens El Niño. Damme se vlakke het drasties gedaal en riviere se lope selfs opgedroog. Die oorkoepelende gevolg is swaarkry met moontlike […]