SA Grain September 2018

  • All
  • FEATURED
  • FOCUS ON: INTEGRATED PEST CONTROL
  • GRAIN SA
  • ON FARM LEVEL
  • RELEVANT

Weed control for HERBICIDE RESISTANCE

September 2018 HESTIA NIENABER, ARC-Small Grain, Bethlehem Herbicide resistance is a well-known occurrence in many crops in South Africa. Since the first confirmed case of herbicide resistant wild oats in 1986, various cases of herbicide resistance have been confirmed annually. High levels of weed control are necessary to obtain the maximum yield possible. According to […]

Towards more sustainable control of the Russian wheat aphid

September 2018 NOKULUNGA MZIMELA and DR JUSTIN HATTING, ARC-Small Grain, Bethlehem Following the release of the first Russian wheat aphid (RWA), Diuraphis noxia (Photo 1), resistant cultivar (Tugela-DN) in 1992, host plant resistance has become the backbone of Russian wheat aphid control under dryland conditions in the summer rainfall region. However, since the arrival of the first […]

The South African Sclerotinia Research Network: Finding management solutions to a devastating pathogen

September 2018 LISA ROTHMANN, Plant Sciences Department, University of the Free State and MIEKIE HUMAN, research assistant, Grain SA Sclerotinia sclerotiorum is the causal agent of Sclerotinia stem rot on soybean and Sclerotinia head rot on sunflower. The fungus can infect more than 400 host species and can survive in the soil for up to eight […]

The effects of herbicides on soil life – Part 1: Microbial biomass and respiration

September 2018 DR MARYKE CRAVEN, CHARNÉ MYBURGH, OWEN RHODE and DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom The internet has opened doors of knowledge for everyone to enjoy. Research findings are readily available, which allows the reader to draw his or her own conclusions on any topic one can think of. When approached to write […]

Staying one step ahead of the false armyworm

September 2018 DR GODDY PRINSLOO, ARC-Small Grain, Bethlehem The false armyworm, Leucania loreyi, is a cosmopolitan pest that has been known in South Africa for years, causing minor damage to maize and grain sorghum (Photo 1 and Photo 2). However, during November 2010, a sudden outbreak occurred on wheat and barley produced under irrigation in the Vaalharts and […]

Sojaboonentstowwe in Suid-Afrika: ‘n Vervaardigersperspektief

September 2018 WILMA MAC PHERSON, South African Bioproducts Organisation Die voordeel van sojaboonproduksie in rotasie met mielies – en dan natuurlik ook die wisseling in mieliepryse – het in die afgelope dekade ‘n dramatiese groei in sojaboonaanplantings tot gevolg gehad. Nuwe hektare, wat nooit voorheen vir sojaboonproduksie gebruik is nie, word nou ingespan en verskeie […]

Olieboom, kankerroos, purperwinde – die drie sondebokke

September 2018 DR MARYKE CRAVEN, MARLENE VAN DER WALT en DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Olieboom, kankerroos en purperwinde is drie onkruide wat tot afgradering van graan kan lei. Die effektiewe beheer van dié onkruide is heelwat makliker gesê as gedaan en bly vir menige produsent ‘n kopseer. Olieboom  Olieboom (Datura species) is ‘n […]

New hybrid insect pest spells danger

September 2018 DR WYNAND J VAN DER WALT, FoodNCropBio Consulting and member of Maize Forum Steering Committee The plant pest environment contains endless pathogens that can mutate, interact with other insects and microbes and can cause massive damage to crops. Science has brought us genetically modified crops, chemical pesticides, fertilisers and beneficial microbes to boost […]

Increase wheat yield with these fungicides

September 2018 DR TAREKEGN TEREFE and PETRUS DELPORT, ARC-Small Grain, Bethlehem Fungal diseases infecting aerial plant parts of wheat are widely found in South Africa. Leaf diseases which frequently occur on bread wheat include leaf rust, stem rust, stripe rust, powdery mildew, Septoria tritici blotch (leaf blotch) and Stagonospora nodorum blotch (glume blotch). Under favourable weather conditions, any of […]

Importance of monitoring insects in a management programme

September 2018 DR ASTRID JANKIELSOHN, ARC-Small Grain, Bethlehem The aim of a management programme is to prevent pest infestations in a crop. Managing insect pests requires flexibility since insects are site, crop and area specific. Monitoring is the routine inspection for the appearance of insects. The goals of monitoring are to locate, identify and determine […]

Effective weed strategies in sorghum

September 2018 DR MARYKE CRAVEN, MARLENE VAN DER WALT and DR JEANETTA SAAYMAN-DU TOIT, ARC-Grain Crops, Potchefstroom The slow growth rate of sorghum and the sensitivity of this crop to most herbicides, present the greatest challenges associated with effective weed control in sorghum. Despite these challenges, an effective weed management strategy in sorghum is similar […]

Die risiko van weerstandige onkruide vir gewasverbouing

September 2018 DR ERIK EKSTEEN, verkoopsbestuurder: Wes-Kaap, Syngenta, DR ELBÉ HUGO, tegniese produkbestuurder: Onkruiddoders, Syngenta en FRANCOIS VILJOEN, tegniese bestuurder: Onkruidbeheer, Syngenta Onkruiddoderweerstand het die afgelope paar jaar ‘n algemene besprekingspunt onder produsente geword. Die grootste uitdaging hiervan is om weerstand positief te identifiseer en te bewys. Daarna moet beheerstrategieë sorgvuldig bepaal word om die […]

Balkspuite: Hoe maak mens ‘n SINVOLLE KEUSE tydens aankoop?

September 2018 MARIUS RAS, groep-bemarkingsdirekteur, Rovic Leers Tenkkapasiteit en spuitwydte is twee spesifikasies wat onlosmaaklik deel is van die potensiële vermoë van die spuit om, teen gegewe watervolumes per hektaar (tipes chemiese en weerstoestande) en gemiddelde haalbare spuitspoed (terrein en sofistikasie van balksuspensie bepaal dit), aan jou gestelde behoefte van hektare per dag gespuit, te […]

‘n Kykie na insekplae op MIELIESAAILINGE

September 2018 ELRINE STRYDOM, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Gedurende die ontkieming en opkoms van ‘n mielieplantjie is dit belangrik dat ‘n mens bewus sal wees van insekte wat skade daaraan kan aangerig en om pro-aktief op te tree om dit te verhoed. Die belang van saailinginsekplae is gesetel in die feit dat wanneer die saailing beskadig is, […]

Aalwurmpeste: “Voorraadopname” en die pad vorentoe

September 2018 PROF DRIEKIE FOURIE, MARETHA PRETORIUS, Eenheid vir Omgewingswetenskappe en Bestuur, Noordwes-Universiteit en DR NANCY NTIDI, LNR-Graangewasse, Potchefstroom Graangewasproduksie, onder beide konvensionele en bewaringsboerdery, word geknou deur plantparasitiese aalwurms – waaroor vele wetenskaplike en populêre artikels al geskryf is. Hierdie artikel is egter ‘n “voorraadopname” om produsente en die bedrywe op datum te bring […]

Verwagte klimaat vir die lente en somer

September 2018 COBUS OLIVIER, wetenskaplike: Voorspellingsnavorsing, Suid-Afrikaanse Weerdiens Soos wat die winter einde se kant toe staan, verskuif ons fokus na die verwagtinge vir die somerreënvalgebiede. Terwyl einde-wintervoorspellings vir die winterreënval­gebiede nog steeds onseker is, is daar tekens dat daar bonormale reën vir gedeeltes van KwaZulu-Natal, Oos-Kaap, Noord-Kaap, Vrystaat, Noordwes Provinsie en Limpopo gedurende laat […]

Samestelling van produsentbeheerde besighede: Wenke en slaggate

September 2018 LIZE MORRIS, SA Graan/Grain medewerker en ‘n meesterstudent aan die Universiteit van die Vrystaat; artikel in samewerking met Graan SA geskryf In die artikel Die belangrikheid van produsentbeheerde besighede wat in die Junie-uitgawe van SA Graan/Grain gepubliseer is, is lesers bekend gestel aan produsentbeheerde besighede. Wat is dit? Hoe werk dit? Wat is die sterk punte van so ‘n […]

Maize quality 2016/2017: Special focus on mycotoxins

September 2018 JOLANDA NORTJÉ, manager: Laboratory, Southern African Grain Laboratory NPC Mycotoxins, toxic chemical compounds produced by moulds, can contaminate commodities­ either in the field or during storage and are invisible, odourless and tasteless. The only proven way to determine whether grain, feed or food are contaminated, is by analytical testing. According to the Food and […]

LAND EXPROPRIATION: Four myths that must be bust

September 2018 Land has become the number one political issue in South Africa. Having been on panels and radio shows over the last few months about this issue, it never ceases to amaze me how much misunderstanding and pure scaremongering exist around it. It is perhaps understandable since most of the column inches and airtime […]

KORPORATIEWE LEDE versterk Agri SA se hand

September 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker Sake-ondernemings binne die landbouwaardeketting kan nou by Agri SA se nuutgeskepte korporatiewe kamer aansluit. As deel van Agri SA se groter strategie om die totale waardeketting in gesprek met mekaar te bring, bied dit nuwe skakel- en kontakgeleenthede waar samewerking en ondersteuning tussen die verskillende rolspelers in landbou bevorder kan […]

Important grain crossing

September 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO, Grain SA The Food and Agricultural Organization of the United Nations (FAO) recently updated its global forecast for cereal production, demand and stocks for 2018/2019. There was an interesting ‘crossing’ for grain producers to take note of. For the first time since 2012, the demand outstrips the production. For […]

Híérvoor word bydrae tot REGSHULPFONDS gebruik

September 2018 ANNELIZE CROSBY, hoof: Grondsake, Agri SA Agri SA is nóú betrokke by die beïnvloeding en ontwikkeling van wetgewing en beleid wat die Suid-Afrikaanse landbougemeenskap raak. Die huidige politieke klimaat maak dit egter ‘n groter uitdaging om beleid en wetgewing suksesvol deur die normale prosesse te beïnvloed. Die voorstelle waarmee die regering vorendag kom, […]

Tyd vir nuwe seisoen se beplanning is weer hier

September 2018 Die nuwe somerplantseisoen neem eersdaags ‘n aanvang. Dit is dus weer tyd vir produsente om te begin met die beplanning daarvan. Alhoewel daar ‘n magdom onsekerhede in die markte is (nuwe norm?), is dit weer eens die doodgewone ekonomiese beginsels van winsgewendheid wat die eerste punt van analise is wanneer produsente besluite oor […]

Reëngebruiksdoeltreffendheid in die Mpumalanga-streek

September 2018 In Deel 3 van die reeks is daar  gefokus op die Noordwes Provinsie en die gebiede wat in hierdie artikel onder die kollig gekom het, was Lichtenburg, Delareyville en Schweizer-Reneke. In hierdie artikel sal die kollig op die oostelike gedeelte van die land val, met drie gebiede in Mpumalanga wat met mekaar vergelyk […]

NUWE SEISOEN: Opsies vir wins­gewende graanproduksie raak min

September 2018 PETRU FOURIE, navorsingskoördineerder en produksiekoste-analis, Graan SA Volgens Statistiek SA het Suid-Afrika se ekonomie met 2,2% gekrimp, vergeleke met die vierde kwartaal van 2017. Landbou is een van die kernsektore wat tot hierdie inkrimping gelei het: Dit het in die eerste kwartaal van 2018 met 24,2% gekrimp. Dit was die grootste kwartaallikse inkrimping […]

Machinery and implements for conventional farming systems

September 2018 JOHAN VAN BILJON and DR TINGMIN YU, ARC-Agricultural Engineering The optimal use of the correct equipment and implements is necessary to optimise farming production and to maximise operational profit. All mechanisation actions need to be considered for the whole conventional farming value chain. These actions are illustrated in Figure 1. Certain activities, like planting […]

Groot deurbraak vir sojaboonbedryf: Só werk die heffing

September 2018   Die Minister van Landbou, Bosbou en Visserye het op 22 Junie vanjaar ‘n statutêre heffing op sojabone goedgekeur, waarvolgens saadmaatskappye vergoed kan word vir hul prestasie in die sojaboonsaadmark. Die heffing wat ingesamel word, sal volgens saadmaatskappye se markaandeel aan hulle uitbetaal word. Graan SA sien die goedkeuring en implementering van hierdie […]

Grondorganiese materiaal kan jou WATERGEBRUIK optimaliseer

September 2018 ADRI THERON, SA Graan/Grain redaksiespan “Biomimic” – die nabootsing van die natuur deur geenbewerking, dekgewasse en vee-integrasie. Dít is hoe mnr Izak Dreyer, ‘n produsent van Vrede in die Vrystaat wat al tien jaar bewaringslandbou toepas, die toer wat hy verlede jaar na Noord-Amerika meegemaak het, opsom. Hy het oorsigtelik die kennis wat hy opgedoen […]

CONSERVATION AGRICULTURE in smallholder farming systems Case Study from Swayimane, Kwazulu-Natal Midlands

September 2018 TEMAKHOLO MATHEBULA, ERNA KRUGER, Mahlathini Development Foundation and DR HENDRIK SMITH, conservation agriculture facilitator, Grain SA The densely populated Swayimane area situated 40 km outside Pietermaritzburg under the uMshwathi Local Municipality is well-known for vibrant subsistence farming communities. Crop production is dominant in most farming systems and the smallholder farmers mainly grow maize, […]

The real SOUTH AFRICA – not the new South Africa

September 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO, Grain SA If I recall correctly it was during a strategic session with the Agri SA team that Mr Chris Klopper explained the concept of moving from the old South Africa to the new South Africa. The new South Africa is not really where we want to be, as […]

Interessante feite en statistieke oor die Jobs Fund

September 2018 LIANA STROEBEL, ontwikkelingskoördineerder: Wes-Kaap, Graan SA Daar word gereeld na die Jobs Fund en Graan SA se betrokkenheid by hierdie projek verwys, maar die omvang hiervan is vir meeste van ons nog onbekend. Ons deel in hierdie artikel graag ‘n paar interessante feite oor die projek. Die Graan SA Produsenteontwikkelingsprogram het ongeveer 14 […]

Graan SA/Syngenta Graanprodusent van die Jaar-finaliste: Graanproduksie op gesofistikeerde wyse aangepak

September 2018 Met vol gepakte tasse en ‘n stywe skedule het die beoordelingspaneel in Julie vir die jaarlikse besoeke aan die Graanprodusent van die Jaar-finaliste vertrek. Ons stel met trots hierdie jaar se uitnemende graanprodusente aan ons lesers voor – afkomstig van Swellendam in die Wes-Kaap, Ladybrand in die Vrystaat en Middelburg in die Oos-Kaap. […]

Graan SA-voorlegging aan Grondkomitee: Só lyk die ware struikelblokke vir grondhervorming

September 2018 MARIËTTA CRONJÉ, SA Graan/Grain medewerker Die regering se nalating om titelaktes – en dus volle besit-reg – vir grond wat vir hervormingsdoeleindes aangekoop is oor te dra, is op die oomblik die enkele grootste struikelblok wat graanprodusente in die gesig staar. Dit het tot gevolg dat nuwe era-boere nie finansiering kan bekom om grond te […]

Graan SA-heffings: Dít is waarom ek my volle heffing betaal

September 2018 DIRK KOTZE, ledebemarking- en kommunikasiebeampte, Graan SA Met strooptyd verby en meeste graan gelewer, het produsente ook getrou hul heffingsbydrae tot Graan SA gelewer. Daar is egter nog ‘n groot aantal produsente wat glad nie lid is nie of wel lid is, maar nie bydra tot die heffingsfonds nie. Produsente is genader om […]

Farmer of the Year: Celebrating learning, development and growth – meet the nominees

September 2018 LIANA STROEBEL, development co-ordinator: Western Cape, Grain SA It is that exciting time of the year again where the nominees for the 2018 Grain SA Farmer of the Year competition have been identified. We are fortunate to have an excellent group of nominees again. It must always be kept in mind that the […]

2019-tot-2024-prioriteite onder die soeklig

September 2018 JANNIE DE VILLIERS, uitvoerende hoofbestuurder, Graan SA ‘n Afvaardiging van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye (DAFF) het Graan SA onlangs besoek. Die doel was om die graanbedryf se prioriteite vir die volgende vyf jaar te bepaal. Dit was die eerste keer dat só ‘n interaksie gehou is. Van die prioriteite wat […]

Om aan te pas by VERANDERINGE

September 2018   ‘n Studiegroep het my onlangs gevra om ‘n praatjie by hul vergadering te lewer. Hul tema was “Landbou 2050”. Die onderwerp waaroor ek moes praat, het die belangrikheid van verhoudings en waardes tydens onderhandelings aangespreek. Dit is nie ‘n gewone aanbieding met ‘n paar grafieke en projeksies nie. Hierdie manne is beslis […]

Dadels

September 2018 Beste Grootneef Tydens die wintervakansie het ons ‘n draai in die Kalahari gaan maak. Van Twee Rivieren, al met die sandpaadjie langs die ou rivierbedding tot by die Nossob-ruskamp. Ou Neef, dis die beste sinkplaatpad in die land – die eiers klits hulself so in die dop. Wiele afblaas en versigtig aankruie is […]

Adjusting to CHANGE

September 2018 JANNIE DE VILLIERS, CEO The other day a study group asked me to address them at their meeting. Their theme was ‘Agriculture 2050’. The topic I had to discuss addressed the importance of relationships and values during negotiations. This was not an ordinary presentation with a few graphs and projections. These men were […]