SA Grain February 2021

Planning is key

With a competition record of 5,12 t/ha, Clinton Frey from Winterton was crowned the winner in the category for soybeans in KwaZulu-Natal in the 2020 Grain SA Grow for Gold National Yield Competition with the Pioneer variety P 64T39R. Clinton obtained 8 kg grain/mm rain and his variable cost of planting this particular variety of […]

Growing groundnuts aflatoxin-free

The groundnut or peanut (Arachis hypogaea L.) is an important food and fodder crop in the farming systems of developing countries. The seed is high in oil (close to 50% for many varieties) and protein (around 26%) and an important source of vitamins and dietary fibre. Groundnuts, like all legumes, are also important due to […]

Chemiese vereistes vir landboukalk

Fertasa se grondsuurheidswerkgroep* in same­werking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Die reeks sal uiteindelik uit twaalf artikels bestaan. Hierdie is die sesde artikel in die reeks en is een van twee artikels wat handel oor die vereistes van Wet Nr. 36 van […]

Kanolasaad – wat produsente moet weet vir 2021

As produksie-inset maak saad ongeveer 15% van ’n kanolaprodusent se produksiekoste uit. Al Suid-Afrika se kanolasaadbehoeftes word uit Australië, Europa of Kanada ingevoer, met die gevolg dat die voorsiening van genoeg saad ’n uitdaging is. Graan SA kommunikeer deurlopend met saadmaatskappye om seker te maak die regte kultivars – teen die regte hoeveelhede – is […]

Proewe toon invloed van klimaat op opbrengs

Die Wes-Kaapse Departement van Landbou doen jaarliks kultivarevaluasieproewe in die Swartland. Gedurende 2020 is die aantal proewe in die Swartland beperk tot twee lokaliteite en ’n totaal van 14 kultivars is in die kultivarevaluasieprogram getoets. Daar is vier konvensionele kultivars, vier CL-kultivars (ClearfieldR, imasamokstolerant) en vyf van die TT-groep (triasientolerant) asook ’n kombinasietipe kultivar (naamlik […]

N-bronne – kies reg vir beter saadopbrengs

Die keuse van ’n stikstofbron om as bemesting na die vestiging van kanola te gebruik, word beskou as ’n belangrike bestuursbesluit met potensiële ekonomiese implikasies. Omdat stikstof so ’n groot rol in die plant se fisiologie, loofgroei, energie- en koolhidraat­status asook planthormoonbalans speel, moet hierdie besluit nie ligtelik opgeneem word nie. Die opbrengsreaksie van kanola […]

Grain SA’s meetings and Congress go virtual in 2021

In a good year for grain production – and with a season that started very well – the COVID pandemic and the risks and regulations associated with it, are preventing the Grain SA team from travelling to our producers for the regional meetings. Acknowledging that these interpersonal interactions in each area, and driving past fields […]

Hoe jy onthou wil word

Beste Grootneef Buskruit het die mensdom verander. Onherroeplik. Van Kublai Khan se tyd af. Die vreemde ding is dat buskruit lank reeds deur die Sjinese gebruik is vir oorlog en vuurwerke voordat die Europeërs daarvan te hore gekom het. Die Westerse nasies het eers ná Marco Polo se reise agtergekom dat iets verder as ’n […]

Mentoring is where the real work gets done

The American financial advisor, Suze Orman, says the key to being a good mentor is to help people become more of who they already are. It seems that the Grain SA Farmer Development Programme is succeeding in doing this through its development coordinators and mentors. Mentorship is one of the cornerstones of this programme. Jurie […]

Dié kultivars beïndruk in 2020

Gunstige klimaatsomstandighede in 2020 het tot gevolg gehad dat baie goeie kanola-opbrengste in die Swartland, Overberg en Suid-Kaap voorgekom het. Die afgelope seisoen se nasionale kanola­kultivaropbrengsdata van dié onderskeie streke is reeds beskikbaar. Diamond, Quartz en Alpha TT was weer eens van die toppresteerders in hul onderskeie groepe. Vanjaar is die Swartland en die Suid-Kaap […]