SA Grain Dec 2020 / Jan 2021

Concerns over Ivermectin black market sales and product availability

Animal health company, Afrivet, issued a statement on Thursday 28 January, calling for the public to be responsible when procuring Ivermectin. ‘The very sudden demand increase for Ivermectin injectable products based on beliefs that Ivermectin may help prevent and treat COVID-19, is directly impacting the animal health industry,’ the statement read. Ivermectin formulated for human […]

Grondonteiening – Agri SA se hoofbesware teen wetsontwerp

Vroeg in Desember 2020 is die sesde weergawe van die nuwe Onteieningswetsontwerp gepubliseer vir openbare kommentaar. Lede van die publiek het kans tot 10 Februarie om te reageer. Die eerste poging was twaalf jaar gelede in 2008, maar die wetsontwerp is later onttrek as gevolg van die beperkings wat dit op die howe se rol […]

Ekonomiese aanwysers en insetprysbewegings in 2020

Die COVID-19-pandemie het 2020 ook op die ekonomiese front laat wipplank ry. Oor ’n jaartyd­perk gesien, staan veral skerp dalings in die ruolieprys en die on­bestendigheid van die wisselkoers uit. Die Brent-ruolieprys het vanaf Oktober 2019 tot Oktober 2020 met 30,2% in dollarterme gedaal, terwyl dit 22,9% in randterme afgeneem het. Hierteenoor het die dieselprys […]

Koringaanbod styg terwyl vraag krimp

16/11/2020 Die 2020/2021-produksieseisoen het aangebreek en stropers dreun die wêreld vol. Graan SA het in middel November die maandelikse oesstatusvraelys uitge­stuur. Hierdie artikel gee inligting oor die huidige wintergraanoesstatus en die beskikbare markinligting tot en met 15 November 2020. Internasionale markte Dit is geen geheim dat die eindvoorraad van die wêreld vinniger as die vraag […]

Grondstruktuur belangrik vir beter produksie

Fertasa se grondsuurheidwerksgroep* in samewerking met Graan SA, kyk in hierdie reeks artikels na die oorsake, slaggate, invloed van en oplossing vir grondsuurheid. Die reeks sal uiteindelik uit twaalf artikels bestaan. Hierdie is die vyfde artikel in die reeks en handel oor grondstruktuur as die basis en doelwit vir suksesvolle gewasproduksie. Die bou van grondstruktuur […]

Perfekte storm tref die garsbedryf

Elke jaar het sy eie uitdagings, maar 2020 – wat aanvanklik na ’n ideale jaar gelyk het – het heeltemal anders verloop as wat die verwagting was. ’n Kombinasie van uitda­gings oor die laaste vyf seisoene het in hierdie COVID-jaar gekulmineer om die perfekte storm in die garsbedryf tot gevolg te hê. Droogte Dit is […]

Koring in die Oos-Vrystaat kompeteer nie tans nie

Die winsgewendheid van koring is al vir ’n geruime tyd onder druk en juis daarom het Graan SA ’n omkeerstrategie vir die bedryf in plek gestel. Hierdie omkeerstrategie se doel is nie net om winsgewendheid te verbeter nie, maar ook om plaaslike produksie te ondersteun en so die koringbedryf te help om selfonderhoudend te raak. […]

Slimtoestelle keer dat sonpanele voete kry

Produsente ly jaarliks groot skade weens die diefstal van sonpanele. Dit laat die vraag ontstaan of sonkrag op plase werklik ’n goeie belegging is. SA Graan/Grain het met Cobus van Coller, voormalige hoofbestuurslid van Graan SA wat in die Viljoenskroon-area boer, gesels oor die innoverende manier waarop hy sonpanele in sy boerdery gebruik asook die […]

Imitate nature and success will follow

Tyson Zunckel The Zunckel family farms near Bergville in KwaZulu-Natal and Warden in the Eastern Free State with maize, soybeans, dry beans and wheat. Livestock also forms an important part of the farming operations. Tyson Zunckel was the winner in the maize category for KwaZulu-Natal, with a yield of 13,8 t/ha. He planted P 1197, […]

Leer by ander en uit jou foute

Johan Meyer Deeglike beplanning is deurslag­gewend, meen Johan Meyer van Hartbeesfontein. Johan bestee net soveel tyd en aandag aan nabetragting ook, want hy glo ’n terugblik oor die seisoen wys jou foute uit. Deur die seisoen te ontleed, leer en maak hy planne om daardie foute in die toekoms te vermy. Johan het die sonneblomafdeling […]